@chameleonqueen_sa: 😭😭😭

Andrea Hurter
Andrea Hurter
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 11 May 2026 16:20:26 GMT
131287
9948
422
1654

Music

Download

Comments

glambot3
Glambot :
Ek hoop jou WiFi werk nie🤨😂
2026-05-12 06:20:58
191
cherry89baby
Cherry🍒 :
😂🤣🤣😂🤣 ek cuddle niemand en my dak lek op 3 plekke🤣😂🤣😂
2026-05-11 17:32:13
160
_gi_j0e_
GI🖤JOÈ :
Hoop julle toilet seats is onder n oop venster😑
2026-05-11 22:37:44
35
msfoxxx79
Rushaan 🇿🇦 :
My wifi werk, my man is warm. En my man vra how weet jy van die drie plekke wat lek🤣
2026-05-12 08:22:14
22
jono92s
Jono :
Ek en my meisie cuddle te lekker in die koue weer😌 maar ek hoop jy vind jou mensie en cuddle ook lekker! Sterkte
2026-05-11 17:56:41
1
mradams32
Winslin Adams 🤴🏻 :
😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂 why the hell is this so funny 😂🤣😂😂🤣
2026-05-12 14:38:18
0
mcfucker420
Maccy420 :
Ek hoop nie nagevolge wys oor 9 maande🤣
2026-05-13 17:50:33
1
badenhorst_way
Mariëtte :
My dak lek en ek het niemand om te cuddle nie 😭😭😂😂😂😂
2026-05-12 18:02:06
1
johannespienaar82
Pine Pienaar...RISING! :
My dak is baie klein. Ek het nie luxuries nie. Het nie 'n TV nie . Ek cuddle my rescue hond. Sy naam is SLIM. Good luck. Ek's verby gelukkig.
2026-05-11 18:12:00
9
user1716261731860
Dolf Boer :
Hey 👋 beautiful lady how you doing 🌹
2026-05-12 09:38:39
1
isamozee
user83906365519 :
take it easy please🙏
2026-05-12 14:27:46
1
tony81455
Tony :
haai nee..hoekom is jy so n hartseer Etter..
2026-05-12 09:00:07
3
vravirbarnie
Vra vir Barnie :
ek voel ook so. soek n cuddle buddy
2026-05-11 21:11:47
1
wazarmoto
wazarmoto :
Wel dankie vir die. My geyser element het net nou gepop 😭🤣
2026-05-12 03:47:07
7
johanvibess
Johan :
Ek hoop jy vind cuddle buddy. Struggle is real.😂
2026-05-11 18:05:20
2
mechealaalexander
Mecheala Alexander :
ek hoop jou wifi werk 😁ni
2026-05-13 06:18:14
2
i_am_inked
inked :
😂
2026-05-11 17:02:54
1
gamers.fan.page
☣TECHMASTER2.0.GAMER.SPAGE☣ :
Ek download all's wat Ek will kyk en my Kombuis lek 🤣🤣🤣en ek verstuk baie Soo dankie 🫰👉👍
2026-05-12 05:40:02
1
robertfranck427
Robert Franck RSA 🇿🇦 🇿🇦 :
Hi
2026-05-14 10:41:57
0
tiaanpretorius678
Tiaan Pretorius :
Ook maar lekker jaloers 😂😂😂 toemaar, ek ook 😂😂
2026-06-09 22:02:22
0
johan22930
Archangel :
kort nie wi-fi nie as jy kan cuddle 🤣
2026-05-21 17:02:29
0
xflixzy_za
Flixzy°×° :
Dis mos kouddd
2026-05-14 22:16:22
0
xflixzy_za
Flixzy°×° :
Ek cuddle 😂 myself😂😂😂
2026-05-14 22:16:13
0
myrtlemuller0
myrtlemuller0 :
😂😂😂😂😂😂😂😂😂Lol😂😂
2026-05-11 18:09:46
0
To see more videos from user @chameleonqueen_sa, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About