Jys n inspirasie ♥️♥️♥️well done! 👏🏻 it takes work!
2026-05-16 07:15:43
9
CHRISTENE BEHR :
Love jou ❤️❤️❤️jy is so real! Just fricken gotta love it!
2026-05-16 13:55:48
3
Elzabé Van Der Westhuizen :
👌POSITIEWE BOODSKAP
2026-05-16 09:07:51
4
House of Sassy Her :
Sooo waar, dis baie moeilik 💖
2026-05-16 08:04:47
2
Ebith gerber :
En be real
2026-05-16 09:18:05
2
Charl De Jager :
Dis n besluit wat jy neem, en n mindset. Well done vir jou Christelle
2026-05-16 08:44:03
2
tunep78 :
Net vir die record..ek het Gloot se proteine water gekoop...Cranberry... daai goed is lekkor😁
2026-05-16 16:20:38
1
jessicaschutte76 :
Well done and well said 💞💞👏🏻
2026-05-16 08:29:20
2
HannerieT :
Hou van jou naels se kleur🥰
2026-05-16 07:19:20
2
Jeanine Nothnagel :
Jy is my inspirasie! As jy ooit Bloemfontein besoek wil ek jou baie graag ontmoet!
2026-05-16 15:04:18
2
HannesMaasdorp :
Jy weet dit
2026-05-16 14:11:56
3
zelliem :
Jy is n inspirasie❤️
2026-05-16 07:35:24
3
Ané :
Dis Baie moeilik!!! Goeie genade - net mense wat drama maak kry Baie followers lyk my 😂😂😂Ekt vandag 10k geslaan en is al 5jaar op die platform
2026-05-16 14:52:31
2
local pool technician :
love your content
2026-05-16 09:20:59
2
Ursula Le roux :
Ek vilg jou a link, jy praat nie oor jou privaat lewe wat seer gemaak het nie, maar tog kon ek sien jy is deur n onsettende seer pad, jy hanteer dit met soveel grasie, resprk vir jou.
2026-05-17 00:17:03
3
Lynette Myburgh :
Dit is waar
2026-05-16 07:19:41
2
Suzette Venter :
Jou naels is 🔥🔥🔥 Christelle
2026-05-16 19:48:14
1
Jess O.💘 :
Vrek dis moeilik! ♥️♥️♥️Maar dankie! Moes hierdie reminder weer hoor.
2026-05-16 07:19:34
5
🖤 `°Jackie°`🖤🤌 :
Respek!!
2026-06-14 16:15:54
0
Bushbaby Adventures :
Enjoy als wat kry 🤠
2026-05-17 06:35:22
0
Justjewels CancerWarrior :
Vertel hulle girl!!!
2026-05-19 18:40:40
0
Kriek :
Respect 👏
2026-05-19 13:56:17
0
𝔻𝕚𝕖 ℝ𝕠𝕠𝕚 𝔻𝕖𝕦𝕣™ :
So biiterlik waar mooiste Stellie Bellie 💝
2026-05-17 19:03:09
0
IRIS :
ek gan dit defnitief probeer en ja ek stem dis net so moeilik vir followers ook.mens moet werk insit om daar te kom. dankie vir die advies.🥰
2026-05-18 06:07:00
0
Brown Eyed Girl :
150 duisend. Oh my goodness. Ek sal moet drama veroorsaak dat ek kan groei 🤣🤣🎭
2026-05-16 16:05:29
0
To see more videos from user @christelle_vn, please go to the Tikwm
homepage.