Sjoe! Wat n mooi lied Lied raak my hart baie aan. 🙏🙏♥️♥️
2026-05-17 18:07:57
3
Hanlie :
Woow hierdie raak baie diep aan n mens. 😢😢😭😭
2026-05-17 19:19:55
1
Eureka :
Net so mooi soos jou hart my dierbare Joe my skitterende ster🌟🌟🌟🌟🌟🌟🌹🌹🌹
2026-05-17 17:45:42
2
Lena Erasmus. :
Beautiful Joe,my kind 2 jaar en 10 mande oorlede,baie diep woorde Joe dankie.
2026-05-18 10:03:27
2
EileenB :
🌹🥰💋🌹🥰💋🌹🥰💋🌹🥰💋🌹🥰AHHHH JOE 🌹💋🌹💋🌹💋🌹 WHAT A BEAUTIFULL SONG GREAT SONG LOVE THE VIDEO THANK YOU FOR SHARING LOVE YOU JOE SO HEARTFELT BREATHTAKING 💋🌹💋🌹🌹🥰🌹🥰🌹🥰🌹🥰🌹🥰🌹🥰🌹🥰🌹🥰💋🌹💋🌹💋🌹💋🌹
2026-05-18 18:39:15
2
topaztheresa :
Ai Joe....elke woord praat diep in mens se hart...ek vérstáán elke woord ten dieptste...my wese het dieselfde gevoel...Alléén agtergebly....In 'n oogwink verander als onherroeplik....dankie dierbare Joe
2026-05-18 07:56:07
1
Marry-ann Vanjaarsveld :
So pragtige liud dankie Vir die deel
2026-05-17 20:08:37
1
❤️Anina❤️ :
dit is absolutely stunning ❤️❤️❤️❤️
2026-05-17 17:58:27
1
Stoffelina Nieuwenhu :
So diep lied🌹
2026-05-18 19:31:40
1
ponie :
In n oogwink het alles verander, net Hy kan ons deurdra
2026-05-19 07:39:44
1
marismith440 :
baie mooi
2026-05-18 11:13:29
1
ChristineStander :
Wow awesome 👌 🌹
2026-05-17 18:17:27
1
Ina Cooper :
Wow....dit is SO pragtig!!!
2026-05-17 18:38:08
1
Goggie🇿🇦 :
So mooi baie dankie 🙏🙏🙏
2026-05-17 17:45:35
1
sara smit493 :
sjoe son mooi wonderlike liedje
2026-05-17 18:10:22
1
Adri :
So mooi Joe. Gelukkig kan Ons die herinneringe diep wegsluit en koester in Ons harte.
2026-05-17 19:00:30
1
martie :
wow awesome mooi 🥰🥰🥰
2026-05-17 17:45:21
1
SPROEITJIES VIP MOD 💛💛💋 :
AMASING BEAUTIFUL MY LIEFSTE MENSIE ❤️❤️❤️❤️
2026-05-17 18:06:33
1
Jeanné-Maree :
Weereens baie mooi 🥰
2026-05-17 17:47:14
1
ralievanrensburg :
Weereens een van die liede waar jy in n mens se hart sien en hoe mens voel .Dankie vir die mooi lied
2026-05-17 18:00:39
1
Leonie :
So mooi.❤️In n oogwink kan alles verander ❤️
2026-05-17 17:47:08
2
Love hurts... :
..ek stem saam dat mens se hele lewe so vinnig kan verander...
dis die stilte om my wat my ook seermaak..
😊
2026-05-17 17:58:44
1
To see more videos from user @therealjoesteelza, please go to the Tikwm
homepage.