presies waarom ek nie vriendinne het nie en my man is my bestie,ons doen als saam minder drama en ons albei geniet elke ooblik daarvan,dink ons is gelukkig omdat ons van dieselfde goed hou.Kan doen net was ons wil en niemand om stront te praat nie😁
2026-05-25 13:02:00
77
Lynne :
We living in such evil times….. family …. friends are turning against one another and taking offence so quickly. I adopted the Let Them theory…. Don’t let them steal your joy ! You are a super strong and supportive friend.
2026-05-25 11:54:08
33
Chella's Fragrance :
😂 nee jong ek is die een wat die jaar besluit het ek sny almal uit my lewe wat nie daar is vir my nie. Voel altyd ek is enigste een wat 100% gee en as ek hulle nodig het is daar altyd iets
2026-05-25 20:41:50
17
Michele de Vos :
When your life starts to grow and you start to excel the people around you start to get upset .. why .. because you become the main character and are no longer the leading role … you leveled up and they didn’t and you were no longer able to run around for them doing what they wanted … that 1 friend you have is gold but don’t worry it’s just a phase you will make new friends the world is a beautifully enormous place with billions of people and trust me you will find like minded people that will raise you up and celebrate you and your successes.. keep building and don’t worry about the mumbling of those that cannot
2026-05-25 21:03:16
6
🥀 ANGEL_MC 🥀 :
Daar is baie min mense hier buite wat genuine is.
I would much rather have no friends at all.
2026-05-26 10:28:41
19
Tineke Dyer :
Blok en Bless girl! 🙌🏻
2026-05-27 17:52:56
7
Lee 📚🎀 :
Eeeeeeen dit is presies waarom ek nie vriendinne het nie! Besides, jy’s daar v almal deur alles maar wanneer jy hul nodig het is hul nêrens tevinde so nee ek het eerder geen vriendinne
2026-06-01 15:03:25
7
Christelle6 :
klink nie vir my soos vriendinne nie
2026-06-09 08:51:56
2
Kanaan products :
Jou vrede is baie belangriker.
2026-05-25 19:01:31
12
Hendrihette Van Wyk🇿🇦 :
quality before quantity. solank jy een goeie ware vriend het dan is jy ten volle geseënd.
2026-05-26 10:14:32
5
🌈FIERCE GECKO🌈🏳️🌈 :
my vriendin sal te bly wees as ons matching cars kan he
2026-05-27 06:54:24
7
Antonet Oosthuizen :
Lees “the Let Them Theory” van Mel Robbins. Eks halfpad met di boek en het dit al toegepas in n situasie of 2 vandat ek dit begin lees het. Dit leer jou om ni daai goed te persoonlik op te neem ni maar ook hoe om jou as mens self gelukkig te maak. Di van ons wat eerder by ons huis wil wees om drama te vermy noem hul “selective introverts.” Jy verkies eerder di peace by jou huis as di drama van ander mense.
2026-05-26 15:24:16
8
Zsa-Zsa_Lee :
het jy agter gekom hoe vredevol jou lewe is sonder "vriendinne". behalwe vir die agteraf stories wat jy hier en daar gehoor het.. daars nie meer drama of fakeness nie. dit is dalk lonely soms dat jy nie meer daai vriendskap het nie maar as jy jou kring klein hou dan het jy nie meer daai drama nie..
2026-05-28 14:35:26
6
Alicia :
Dankie tog ek hou nie van mense nie. My huis is my favourite plek en my gesin my favourite mense. Ek het een vriendin en sy bly in 'n ander dorp en ons praat af en toe. En dit affekteer nie ons friendship nie.
2026-05-26 08:13:18
5
Jeannette :
Dis hoekom ons Baie Min vriende het
2026-05-25 20:57:51
7
AngeliqueKotze_C21_Rustenburg :
1 is meer as genoeg
2026-05-25 18:36:23
5
Juffrou in Abu Dhabi :
As jy dieselfde kar as ek koop, sal ek jou ’n high five gee en dink jy is die coolste mens 😁
2026-05-26 05:08:34
5
monique_11.7 :
Giiirl, jyt beter vriendinne nodig.
2026-05-30 09:05:05
1
N :
jyt ander vriendinne nodig❤️
2026-05-31 07:53:19
1
Didi :
Jy is ryk as jy 1 ware vriendin het🙌🏼 Sterkte dit word net beter hoe ouer ons word… be your unique beautiful self🌸 and enjoy life!!
2026-05-30 18:28:25
1
Nadine Adendorff :
Don't let people steal your joy.
2026-06-07 05:50:02
3
annaleze :
Hierdie maak my ongelooflik hartseer....ek het 15 vriendinne waarvan die langste een van skool af kom... 52jr. Al die ander wissel tussen 10jr en 40jr....ek en hulle was nog net daar vir mekaar deur al die jare tot vandag toe.
Kan net sê my vriendinne is vir my 'n groot seën...dra my deur dik en dun.
2026-06-08 09:15:23
3
Rebound training studios :
Amen to that sister , dit is al Watse vriend jy moet he is jou man… ons Almal gaan deur dit ❤️❤️❤️
2026-06-03 06:34:47
2
Paula :
Why do you care?? Block and bless!
2026-05-28 14:31:22
1
To see more videos from user @_natasharebelo_, please go to the Tikwm
homepage.