@cristelle_0833776622: Ek dink baie mammas sit stil en dra alles alleen… 💔 Die stres. Die slapelose nagte. Die konstante gevoel dat jy harder probeer maar steeds agter raak. Ek weet hoe dit voel om alles te gee en nog steeds nie finansieel asem te kan haal nie. Ek was daai mama wat twee werke gewerk het en steeds gevoel het ek kom nêrens nie. Tot ek begin leer het van digitale bemarking, content creation en high ticket affiliate marketing — en besef het dat daar ander maniere is om ’n inkomste vanuit jou huis te bou. ✨ Jy hoef nie perfect te wees om te begin nie. Jy hoef net bereid te wees om iets anders te probeer. ✨ Leer digitale skills ✨ Bou ’n aanlyn inkomste ✨ Werk van enige plek af met net jou foon en internet As jy meer wil weet oor wat ek doen, comment “MEER”. ❤️ #digitalebemarking #aanlyninkomste #werkvanhuis #contentcreation #mamasinbesigheid

Cristelle Stoop 083 377 6622
Cristelle Stoop 083 377 6622
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 26 May 2026 17:09:39 GMT
66
1
0
2

Music

Download

Comments

There are no more comments for this video.
To see more videos from user @cristelle_0833776622, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About