@jousaffamamma: Ek het niks teen hierdie comments nie. My hart is net seer dat daar SÓ baie van julle lieflike lywe is wat so negatief is teenoor julle self. Julle is inherent waardevol. Moet jouself nie aan die verkeerde goed meet nie, ASSEBLIEF! Okay, klaar gepreek! #Saffamamma #drinkjouwater
ek weeg nou 80kg op 27😂🫣
my man se ek's nou n polonie 😅😂🤣
but still loves me 😆
love tannie se content ☺️
2026-07-14 14:38:47
1
Dewald Stevens :
Jy is ñ absolute gorgeous woman, en as gevolg van jou lewe ek gemaklik om nie te worry oor die stiegma van maer wees nie. Eks nie vet nie, eks nie maer nie. Eks gelukkig!!
2026-05-28 09:53:16
47
adelegoggatjie :
Jy praat so die waarheid, jy het dit baie mooi gestel💛
Love love love al jou video's 🥰
2026-07-07 17:39:07
4
Elize :
Ek is baie maer en nie omdat ek wil wees nie dis net hie ek is, en ek kry altyd die lelikste comments, soos het jy n slow puncher, jy val deur jou eie gat, en vele meer, ons word almal afgekraak, swak samelewing.
2026-07-25 14:51:35
4
🇿🇦Anellie82🇿🇦 :
Baie dankie vir jou! Ek weeg 97kg en ek is kort so ek is ORDENTLIK plomp (rond). Dankie dat jy my hoop gee en bietjie positiwiteit. Almal sê alewig oooo...jy is ongesond, jy is dit en dat, maar ek eet normaal soos enige normale mens en soms net 1x n dag...en wat ek kan bekostig. Ek is op chroniese medikasie, gaan deur menopause en dis HEL. Hou ASB aan om vrouens te inspireer 🩷🩷
2026-05-28 18:33:42
6
mamaniskaa :
Ek voel dit is die grootste belediging ooit om vir iemand te sê: jy is so confident in jou size. Dit vat immediately my confidence elsewhere. En die comment het al vir my so gehad op hoërskool. Nou dat ek ACTUALLY overweight is, na twee beautiful kids, is ek so spyt my jonger self het soooo uitgemis as gevolg van daardie comment.
2026-05-28 09:29:20
19
Hey It's Nicolé ✨️ :
aaaww ek love hierdie ❤️❤️❤️ek is van 132 na 95kg en ek is so so so lief vir my 132kg self 😭 syt my gehelp om hier te kom ❤️en I wouldnt change anything for the world. my weight fluctuates my worth does not ❤️❤️❤️
2026-05-29 15:38:05
9
YStorm :
Amen !!! Ek was 123kg op my swaarste en ek weeg nou 74kg die waarde tussen daai kilograme was nie Meer en minder nie. Ek is nou dankbaar want ek voel beter maar ek kyk nie neer op iemand nie want ek weet die struggle en AS iemand my vra sal ek my tips deel ek deel nie net as ek iemand oorgewig sien nie,Wie se vir my daai persoon soek tips. love yourself no matter the scale says.
2026-05-28 08:23:43
13
💙 🎀Alicia@Chromelabsa 💅🌻 :
2026-05-28 07:38:05
9
💜NIKITA #vybeverse💜 :
Dankie ekt nodig gehad om dit te hoor vandag want ek is geneig om my waarde aan my gewig te koppel. Eks 30kg ligter as laasjaar en voel nog steeds nie goed genoeg vir society nie. Jys n mens 1000, iemand wat ons herinner om altyd die positiewe te sien. Dankie vir jou 🥰🥰🥰
2026-05-28 13:29:59
7
Roxanne :
Ekt die SO nodig gehad!!
2026-05-28 13:55:15
1
LeighAnn MM :
So bietjie harder. Laat die universe hoor. Dus soooooo waar.
2026-07-19 15:00:44
2
ERamos :
Yessssss, 💯💯💯
2026-06-01 14:57:26
1
Carla1967🇿🇦 :
104kg, 58 Jr oud, vrou, moeder van 2 en ouma van 4, and 'LOVING MYSELF'....💕🙏
2026-06-11 19:15:53
1
C H A R N È :
sjoee! ❤️dis so n mooi boodskap
2026-05-30 14:38:54
1
Avril Albetti :
Daasit choma weight beteken niks glo my🥰ek love jou Netso
2026-05-28 13:04:26
5
LizzyGee :
LOVE it!!!!🥰
2026-05-28 14:46:01
1
Izahn Zietsman :
Love it... jy praat die waarheid!💜💜💜
2026-05-28 17:27:54
1
Zelda :
mooi gestel
2026-05-28 17:59:34
1
Marilize Kleinhans :
love this... dankie vir die ❤️
2026-05-28 16:27:00
1
CheraSnookemzzzz🦋 :
Ahhh Thank you for this SaffaMamma❤
Been saying this❣️
2026-05-29 07:41:47
1
Rencia Naicker :
PREACH !!!!!!!
2026-05-28 14:52:30
1
Roxy Van Bruwaene :
My vriendin jy's net flippen beautiful, binne en buite, ek dink daar's baie mense wat hierdie boodskap moes luister❤️
2026-06-05 10:10:20
2
To see more videos from user @jousaffamamma, please go to the Tikwm
homepage.