25 jaar by My ouers gewoon en hulle 26 jaar by My gewoon, Ek mis hulle elke dag ! sou hulle nooit enige ander plek lat bly het nie. 3 maande nou sonder My liewe Ma .
2026-05-30 20:01:30
32
David Green :
Ek se my kinders kan by my bly so lank as wat hulle wil…❤️❤️❤️
2026-05-31 11:20:10
30
Sarie Truter :
Beslis stem ek saam. My kinders het by my gebly tot hulle self reg was om op hulle eie te gaan woon. My kinders weet hulle is nog steeds welkom my.
Hulle het ook verantwoodlikhede gehad en ons het beslis as 'n span saam gewerk.
Nog steeds is ons 'n span al bly my kinders op hulle eie. Ek is daar om hulle te help wanneer hulle my nodig het en wanneer ek hulle nodig het. Ek kom selfs met my skoonkinders oor die weg. Hulle is ook soos my eie kinders. Watter voorreg is dit om my kleinkinders saam met my kinders te kan geniet en help.
2026-05-30 16:53:48
28
Vanessa :
Ek Wen's my kinders bly vir ewig by my 😊
2026-05-30 21:01:08
28
Sandra :
ons en ons kinders en kleinkinders bly saam in een erf elke gesin in elkeen se huis dit werk soo goed vir ons, ons is n baie hegte famielie en kyk so namekaar sal nooit weer alleen wil bly nie
2026-05-30 19:56:29
22
Karen♥️♥️ :
Stem saam met jou
2026-05-30 18:57:54
17
user2440624663277 :
Stem 100 %. My seun is op 29 uit my huis getroud. My dogter is nou 30 en nog by my. Suksesvol met haar eie besigheid en trou volgende jaar.
2026-05-31 09:27:25
11
yaghyakarriem :
Stem 💯 saam. Dankie vir hierdie boodskap. Lekker dag verder
2026-06-01 04:09:23
10
meisie :
my kleinkind is 25 en student hys amper ń onderwys en bly nog by sy ouerhuis.
2026-06-28 18:05:07
4
Josephmitchellsnr :
Ek stem staan ,ek is 29 jaar oud getroud, vir twee jaar in my moeder se garage gebly,gepaar vir n deposito vir ons huisie in Mitchellplan, na vyf jaar weer n huisie in Welcome Estate.
2026-05-31 11:32:15
12
Odie_Parasapper :
Ek is fine, op 16 uut die huis om te gaan werk en 17 army toe in '83
2026-05-31 12:54:48
8
Nettie De Swardt#vdm :
My kleinseun is 26 jaar en is nog steeds in sy huis en baie selfstandig.
2026-05-31 02:56:22
12
user40707112369370 :
Mooi gestel
2026-06-21 14:22:44
2
CVLfitness :
dit is glad nie meer so maklik om vroeg uit te trek nie. Jare terug was dinge baie meer bekostigbaar
2026-05-31 15:22:38
11
clarise246 :
kon dit dalk doen 40 jaar trug maar nie vandag nie
2026-05-31 10:40:43
8
Sam Samual :
Stem saam
2026-05-30 20:12:49
4
Vacynthia Van Louw :
Stem volkome saam 🙏🙏
2026-06-07 23:01:08
2
@💵 🥰CELIA🥰💵 @ :
Ek stem volkome saam,
2026-06-22 09:10:31
1
b :
Ek stem ten volle met u saam
2026-06-13 08:04:20
2
Jack-John :
I supported My 2 Daughters until they were self sufficient, age is irrelevant and now they are self sufficient and strong and thriving.
2026-06-13 13:17:14
2
🐐lilly🐐 :
my kind kan virewig by my bly!!!!
2026-06-01 09:24:43
3
Marianna van Niekerk :
Ek stem 110% saam!!!!
2026-06-23 18:15:31
1
Loni Fransman :
stem heelhartig saam
2026-05-31 19:51:43
2
renettelaing :
Ek stem saam, dit werk vir ons gesin 100%
2026-06-25 19:28:53
2
user10613154128080 :
k stem saam
2026-06-01 17:04:28
1
To see more videos from user @psychwithjc, please go to the Tikwm
homepage.