Jo, Here dankie dat ek my mamma nog kan he en geniet op n ouderdom vman amper 86,lief jou mamma
2026-06-02 07:44:39
14
Sonja🇻🇳🇿🇦 :
Aai hoe verlang ek nou na my Moeder 😢
2026-06-02 06:06:53
30
OG Marisa Maritz :
Love this
2026-07-27 05:02:05
1
xanelimanuelgelde :
sy is pragtig🥰
2026-07-27 18:31:29
1
Johanna putter :
Wow baie mooi. Ek het die voorreg om na my ma ( amper 80 met dementia) om te sien, dankie Here vir die voorreg.
2026-06-06 17:28:44
3
Freddyy💛🌻 :
Hierdie video het my hart getref, en toe gaan ek na jou page. Dankie vir woorde eg en eerlik. Jyt 'n follower by gekry ❤️
2026-06-04 10:12:12
3
biancabeling961 :
absolutely
2026-06-04 19:14:08
1
Isabella Van Der Merwe :
so mooi!
2026-06-07 14:09:43
1
👑Juf M👑 :
Ai ek verlang my moeder
2026-06-06 16:46:58
1
Tilly :
My Ma my ma was ook altyd daar ek het ook so na haar gekyk het. En altyd gedink sy sal ook altyd daar wees en vandag is ek soos my Ma. Ma ek is nie Meer bang nie ek is Jy Ma.
2026-06-04 19:31:11
6
Stella-Rose :
Beautiful
2026-06-10 10:08:24
1
Debbie-Ann McKey-Pietersen :
Pragtig ♥️
2026-06-05 16:53:46
1
Melody :
😭😭😭 mis vi mammie baie
2026-06-24 07:41:25
1
RJ88 :
2026-06-19 18:29:01
1
Alta :
so waar,🌷🌷🌷🤗💯👌
2026-06-25 00:57:28
1
Leonedah :
pragtig en baie emotional 😢
2026-06-04 05:49:00
1
LadyC :
jis ek mis my ma nog elke dag😭
2026-06-20 21:07:30
1
Avril❤️ :
🥺bja mOoooi❤
2026-06-09 14:24:55
1
Beautiful :
So pragtig ♥️♥️♥️
2026-06-02 13:00:52
2
jh :
My mamma op 49 oorlede...ek was 20...nou al 37 jr sonder haar
2026-06-03 11:54:36
2
Punisher'squeen :
ja ek verlang baie na my ma sy is ni meer by my ni
2026-06-04 16:02:28
3
Derek Langley :
dis so awesome, ek ken dit nie .my ma s weg ,dankie prinses 🥰🥰🙏🙏
2026-06-07 16:12:11
2
_miss_bee_ :
Mooi ❤️
2026-06-01 20:05:01
2
Dina1Holloway :
My Mamma is op 54 oorlede
2026-06-03 17:42:46
1
To see more videos from user @dismiskien, please go to the Tikwm
homepage.