@therealjoesteelza: Aan elke ouer wat ’n kind verloor het… Daar is geen woorde wat daardie leë plek kan vul nie, en geen tyd wat die verlange heeltemal wegvat nie. Maar mag hierdie lied ’n sagte hand op jou hart wees — ’n herinnering dat liefde nooit sterf nie, en dat hoop stadig weer kan asemhaal. Hoe Gaan ’n Hart Weer Aan Joe Steel

Joe Steel music
Joe Steel music
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 01 June 2026 22:42:18 GMT
18761
1033
123
436

Music

Download

Comments

mooigroen123
EUREKA :
Baie mooi en diep dan ook hartseer ai die emosies loop hoog.
2026-06-01 23:03:38
3
userza1cnbodpu
Hanlie 2023-6-11 my kind Bokka :
😭😭😭 Dink nie n ma se hart word ooit weer heel nie, dit leer net met die pyn saam lewe. My kind in 2023-6-11 vermoor😭😭 hys vir Altyd 29. Dis n baie mooi lied dankie vir jou woorde
2026-06-02 19:04:58
1
moira41932
Moira 🇿🇦 :
Brilliant song 🎵 👌 👏
2026-06-05 09:28:58
0
martiebotha542
Martie Botha :
Ai Joe so mooi al het ek klein Wian nooit vasgehou nie ek was stukkend maar god het my deurgedra.
2026-06-02 07:28:09
1
henrietta8042
Henrietta :
Sjoe Joe hartseeer ek 3 wees kinders groot gemaak seun aan dood afgestaan net daarna my man ja jare se hartseer en trane maar die lied gee weer moed Dankie vir jou omgee video's so ons elke een n seer iewers in ons🙏🙏🙏
2026-06-02 08:27:24
2
fourie911
fourie911breg :
Pragtig 🙏🙏🙏
2026-06-01 22:49:49
1
adriventernieuwenhuizen
Adri :
Hierdie ma probeer baie hard. Danki Joe vir Hierdie lied. Dit dra my.
2026-06-02 05:03:23
1
digitalrochellebrouers
Rochelle | 0648920025 :
Ek love die holy spirit
2026-06-03 10:00:55
2
ritajames748
Rita James :
Sjoe my vriend hierdie liedjie se woorde raak my diep. Dankie so baie🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2026-06-02 09:34:10
1
ameliavanderlinde
ameliavanderlinde :
sowaar....🥰❤️🥰
2026-06-02 07:46:25
1
katievanniekerk91
Katie van Niekerk :
Sjoe baie dankie Joe. Dit is op my pad van oggend gesit. Het dit so nodige van oggend. Baie dankie.❤️
2026-06-02 05:36:05
1
user93527828186168
martie :
dis baie mooi trane loop weer 😢😢😢
2026-06-02 04:42:25
1
eileenbarnardo0
EileenB :
AHHH JOE 💋🌹🥰💋🌹🥰💋🌹🥰💋🥰💋🌹🥰 N MENS VERGEET NOOIT DIE HARTSEER LOOP SAAM N MENS ALTYD BAIE DANKIE VIR N BAIE MOOI LIED DIS ABSOLUUT ASEMROWEND DANKIE VIR DIE VIDEO JY IS AMAZING SO N MOOI STEM DANKIE VIR DIE LIED JY IS BAIE SPESIAAL 💋🌹🥰💋🌹🥰💋🌹🥰💋🥰💋🌹🥰💋🌹🥰💋🌹🥰💋🌹🥰💋🌹🥰
2026-06-03 00:27:48
2
cornelius.van.wyk1
Cornelius Van wyk :
🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏👌👌👌dis waar ek het my Seun verloor 🙏🙏🙏🙏
2026-06-04 09:02:25
1
marieoost1
marieoost1 :
My hart gaan uit na die wat n kind verloor het...🙏🙏 n pragtige lied vol deernis vir hul verlies..darem nog gespaar van so n seer 🙌🙌
2026-06-04 12:44:02
1
magda.muller46
Magda Muller :
Dit is nie maklik nie .ek is ook daar deur 🙏🙏
2026-06-02 13:45:18
1
janette.binneman5
Janette Binneman :
O JA DIS SEEEEEEER JA
2026-06-02 08:06:23
1
elna.erasmus0
Elna erasmus :
Baie mooi en vol emosie dankie Joe my kienkind wiegiedood jy vergeet nooit wonder altyd hie sou sy glyk het sy was so mooi 😥
2026-06-02 05:04:50
1
santie.van.niewen
Santie Laidlaw V Niewenhuizen :
pragtige liedjie 🥰🥰
2026-06-02 09:33:22
1
.vixen73
♎ vixen♎🇿🇦🇿🇦 :
Mooi.... ❤️❤️❤️
2026-06-01 23:15:59
1
elize.mostert.sch
💚Elize💚 :
Beautiful song 🎵
2026-06-02 06:29:20
1
irene.lientjie
Irene Lientjie :
😭😭😭Baie dankie Joe😭😭😭
2026-06-02 07:44:51
1
To see more videos from user @therealjoesteelza, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About