@4king_fantasties_: Melkkos Maklik en lekker!

𝕄𝕟𝕣. 𝔽𝕒𝕟𝕥𝕒𝕤𝕥𝕚𝕖𝕤™
𝕄𝕟𝕣. 𝔽𝕒𝕟𝕥𝕒𝕤𝕥𝕚𝕖𝕤™
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 02 June 2026 14:33:07 GMT
317082
8844
149
3504

Music

Download

Comments

joenrudiwhite
Jo En Rudi White :
n gladde melkkos resep ook asb? My man gril vir die klontjies.
2026-06-03 04:35:43
9
hippyhour
@Schullies :
eks n lui huisvrou, ek gebruik sommer macaroni
2026-06-03 12:50:34
10
davidbester705
David :
asb moet nooit vir my maak nie asb
2026-06-26 16:21:59
1
lllk123.87
Savannah-Kathrin :
and the lumps?
2026-06-03 01:46:52
2
user6081585307507
enigma :
nooit kondens melk ni bra
2026-06-03 16:23:48
2
emma29.com0
Watt/Magerman :
Baie lekker,maar te soet. hoeveel suiker kan ek in gooi. daai blikkie te soet🥰
2026-06-03 18:06:04
2
chantellebleueyes
chantelle///Bleueyes :
ek maak melk kos met macaroni en vla poeier. dit net so lekker veral in winter
2026-06-02 15:03:08
4
elsa.van.dyk
Elsa :
Ek gebruik sago saam met die meel. Dis my favourite tipe kos van alle tye. Al 66 en sal dit nog steeds elke dag eet.
2026-06-06 21:36:40
2
jaybee147483
JayBee :
Kan ek long life melk gebruik
2026-06-06 17:32:36
1
lethino.isaacs1
Lethino Isaacs :
my Ouma het dit gemaak en gese dis melk pap🥰👌
2026-06-04 18:49:50
1
rudi63753
🕺 ❤️ 🎶 Rudi 🎶 ❤️ 🕺 :
Daai is tradisie veral in die Winter👌👌👌👌
2026-06-09 18:17:48
2
suzyq700
Sharon vd Vyver :
pudding
2026-06-06 20:43:16
1
chris_string_72
chris_string_72 :
daar was n ou tannie in die 80's by Wagpos Koshuis gewees wat die lekkerste Melk kos gemaak het. dit was Donderdag middag ete gewees.
2026-06-05 00:02:00
1
ms84952
Ms :
I love it but yoh, the farts after that 🤣🤣🤣
2026-06-05 05:59:05
1
amandaphillipson8
Amanda Phillipson :
Ja did baie lekker
2026-06-07 04:45:41
2
estelle00144
Estelle :
Lyk 🤣😂🤣😂Heerlik
2026-06-03 06:56:27
1
karenbarnard481
karenbarnard481 :
Gisteraand gemaak...was HEERLIK!😁
2026-06-04 19:31:02
1
juanitavanaardt79
💛🌾🌿 Juanita 🌿🌾💛 :
ek love melkkos.. daarmee groot geword. ons het dit in die winter as aandeet geeet
2026-06-05 19:16:11
1
maxi_backup0
Maxi_backup :
da is baie manier hoe om melkkos te maak
2026-06-02 21:48:33
2
bokkie455
Bokkie :
Nee nee hoekom altyd kondensmelk
2026-06-04 16:40:45
1
elbelicious
ElbéLicious :
My seuntjie noem dit melk pap 🤣 As hy kan sien dis koud dan soek hy melk pap 🤣😂
2026-06-05 14:49:17
1
ronikaolwagen
Ronika Olwagen Life Coach :
heerlik saam n snytjie brood en botter ook,,,,mmmmmmm
2026-06-05 02:40:28
1
elzabe.koekemoer
elzabe koekemoer :
Ek het al geeet met sago in ook. Baie lekker
2026-06-03 12:25:34
1
ntoshmamgcina
Ntosh Mamgcina❤ :
danki ek moet dit probeer
2026-06-02 23:47:11
1
bejanks6
Bejanks :
Dis die enigste manier om dit te maak! Well done!
2026-06-03 11:22:52
1
To see more videos from user @4king_fantasties_, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About