Hp op lorries beteken nie veel nie, dit gaan oor die NM
2026-06-02 18:44:30
3
marshallmay500 :
FAW= First At Workshop 😂
2026-06-13 18:28:05
1
pieter :
ons FAW 28-500hP gud op sous baie krag mar 300000km sensors wat begin probleume gee en nu op 350 head kapoet en 2 maande gewag vir n head gasket en Kon toe net 1 kry in bloemfontuin is n no go
2026-06-03 14:34:01
1
Lee :
wat is ju opinion op MAN lorries maat
2026-06-09 20:29:58
0
gertbez0 :
prys is reg op hulle...bou kwaliteit net nie baie goed nie, enigste ding wat pla.
2026-06-03 16:19:07
0
Boerseun 05 :
moenie jou geld mors op 550 nie gaan vir die 500 my skoonseun werk by faw hy se 550 is nie so goed as die 500 nie
2026-06-12 18:49:24
0
Tiaan Lochner :
FAW ok maar Die ou UD QUON 450 IS PERFECT
2026-06-03 18:17:05
3
KENEELS :
Waar is jy ge baseer?
2026-06-02 18:15:58
0
Hans Jansen Van Rensburg :
Ek het die 15 180 en die Jk6 16 220 gehad grootste gemors als cheap gebou die 180 6spoed boks n moers gemors 16 220 die Masjien Ratkas Diff goed maar als rondom baie swak gebou
2026-06-07 06:52:46
0
tate_james_007 :
Ek ry n 500hp FAW,Nuut gekry op 3000km,hy staan nou op 400000km nog niks replace nie behalwe globes..
2026-06-03 20:58:11
1
Tiktokjoh :
lol I have a FAW car
Faw v2.
1.3 16v engine, light on fuel and joh it has power for the size
2026-06-02 19:52:18
2
1andonly :
Het ‘n Volvo 460 wat 1850000km op het, enjin op 1mil gedoen omdat hy bietjie olie begin gebruik het. Ratkas 3 keer uit gehaal, moet nog ‘n FAW sien wat oor ‘n miljoen doen. 2640 Actros en Volvo 440 doen selfde op brandstof, hulle kos wel meer op aankoop sal wel maklikker verkoop eendag. Nuut gee hulle ook probleme, dink wel goeie waarde vir geld. Horses for courses.
2026-06-09 15:54:36
0
🚛PACINO_10111.🚛 :
Nou Kom ons praat van die nuwe SHACMAN X6000 Trek hy mooi??
2026-06-03 14:44:53
1
Theuns :
Groot ding is maar die beskikbaarheid van parte.
2026-06-03 09:16:54
1
Ivan van Jaarsveld :
Daar is 2 tipes 520 merc actros. Die een met die Detroit engine en dan kry jy die een met die gewone Merc engine. Die een met die Detroit trek die 520 volvos moertoe. Ek ry n n 540 man en ek en die merc met die Detroit engine kloof hare in die trekke. Die een met die gewone merc engine is ma bekend vir kak trek
2026-06-02 20:11:22
1
Francois Whelan :
Baie dankie vir die info......laat weet ons wat maak hy.
2026-06-03 09:09:47
1
Junior001 :
ons het 2 FAW 550 by die werk hulle kan nie by hou nie by die actros 520 ek kan nie dink dat n HINO n 520 kan weg ry
2026-06-04 18:17:06
2
Kosie :
Volvo 520 of niks
2026-06-03 18:21:08
0
Grant :
FAW is blykbaar die Nr 1 in trok verkope in SA
2026-06-03 20:39:54
1
jasonhaskins802 :
faw jh6 is goed maar rad kaaste gee probleme glo vir my
2026-06-14 18:03:45
0
Tjaart Badenhorst :
Ek spesialiseer in Scania en Volvo, doen ook John Deere en Case seisoenaal, wag net so 6 maande voor jy koop. Hul begin nou uit waarborg uit gaan. Ons gaan vroeg volgende jaar sien wie het nog hul trokke. My kliënte begin nou tweedehandse Scanias en Volvos koop om daai uit hul floot uit te kry. Ekt 3 jaar terug al gesê dit lyk net goed op papier.
2026-06-14 15:31:21
0
Johan Boshoff :
Jy betaal nie paaiemente nie, jy betaal diesel, FAW se brandstof verbruik en parte laat die somme klop
2026-06-10 13:43:34
0
Wimpie :
Wat maak jou Hino 700 op sous nadat jy hom van 450 na 550 laat map het??
2026-06-04 07:07:00
0
sapperrooikat :
wil nie hou nie.
2026-06-03 03:17:49
0
To see more videos from user @theodor.papenfus, please go to the Tikwm
homepage.