@theodor.papenfus: Replying to @willem1488 soms moet jy dink voor jy sommer enige iets sê. #safex #boer #plaaslewe #fyp #vira

Theodor Papenfus
Theodor Papenfus
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 02 June 2026 16:05:46 GMT
18278
784
40
36

Music

Download

Comments

6thundergod9
wayne wright :
easy hy gaan koop dt by pick n pay😭
2026-06-02 19:41:43
4
heisactinglikethevictim3
Sonja🥰💝❤️‍🔥 :
Ja gesonde kossies op Lande, dankbaar🌹
2026-06-14 13:15:52
0
peterjohnweir
Peter John Weir :
Tell Him
2026-06-13 04:09:30
0
annatjievanniek93
Annatjie Grech vN :
Amen. Be Blessed. Ex Boervrou
2026-06-03 17:24:29
1
jlnel5
Jean Luke nel :
Hou soo an maat
2026-06-02 16:21:11
3
kokkiepieter800
kokkiepieter800kokkie :
Dis waar baie waar
2026-06-08 12:12:43
0
albresteyn
Albre :
Die ou weet regtig niks. Inset koste gaan maand vir maand op. Wat is jou kunsmis rekening compared to 2014?? Kyk wat kos Diesel ⛽️Loop voertuie en trekkers op water????
2026-06-03 08:37:42
2
j.jbergh0
j.jbergh0 :
dankie dis nie maklik nie
2026-06-02 19:07:38
1
adriaan2675
🌀Adriaan🌀 :
dis waar wat oom sê
2026-06-02 21:47:47
0
charlottemyburgh70
Charlotte Myburgh :
Waarheid
2026-06-03 07:07:31
0
leonie.architto
Leonie Architto :
dankie vir die boere 🥰
2026-06-02 18:14:27
6
boerseun755
boerseun755 :
Is waar oom ons Boere kak ook af
2026-06-02 17:13:24
6
willieloots875
Willie Loots875 :
Party mense praat maar die moer aleen weet weet nie eintlik wat aan gaan nie 😳
2026-06-02 18:01:17
4
oagun3r
OA GuN3R :
🔥kan nie better gese word nie.
2026-06-02 18:39:20
3
willemsnyman532
Willem Snyman :
Hierdie moet nasionale TV toe. Die waarheid is dat die drolle in die regering dieselfde uitgangspunt het.
2026-06-02 18:07:04
1
spikkelsrowwebliksem
Spikkels🇺🇸🇿🇦 :
Hulle het geen idee nie
2026-06-02 20:52:47
2
noah.and.daddy4
Noah and Daddy :
Dit sal dalk beter gaan met hom as hy mense goed toe wens.
2026-06-02 19:25:03
1
giel.du.rand
Ice 007 :
Als gaan op behalwe mielieprys.
2026-06-03 12:39:23
1
nalakaptein
nalagirl333 :
boerdery is n saak van gebed. Soms plant jy en hael kom vat jou hele oes weg. Ganie so goed met boere soos mense dink nie. En dis damn harde werk om staande te bly en defnitoef nie n 8 tot 5 werk nie...
2026-06-03 06:55:15
1
pieterhattingh736
Asylum1313 :
dis dieselfde met die vleis en wol bedryf,lae pryse en hoe insetkoste.
2026-06-03 12:36:43
1
jlnel5
Jean Luke nel :
Boer is nie makaklik nie dit is baie hard werk en thunder is gooi boer ken hom goed
2026-06-02 16:20:57
2
2seew
2seew :
vra hom
2026-06-02 17:21:25
1
coach6438
coach :
ja nee ek weet nie waar kom die elusie dat die boere geld maak en goed aangaan nie.
2026-06-05 06:33:20
0
tienieclaassen
tienie :
dankie dat jy n boer is wat nog vasbyt ek is nie n boer nie maar ek respekteer julle boere dit kan nie maklik wees nie julle het meer in julle as wat enige iemand anders Dankie vir God wat julle die krag gee om voort te gaan Amen
2026-06-14 06:13:26
0
tanjanortje335
Tanja Nortje :
stem saam ek is n boervrou hulle dink dit gaan goed maar dis TWAK sterkte vir julle 🌹☕
2026-06-02 22:31:41
0
To see more videos from user @theodor.papenfus, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About