Yip, en hier sit ons manne....gebroke, bitter, seer en verlore. Die gevoel van eensaamheid loop soos ys teen jou af, koud en die gevoel van geen hoop, maar hier is die waarheid...GOD maak als reg. Jy viel en sien dit nie nou nie maar glo my, ek was daar soms nogsteeds. Staan sterk manne want die lewe het jou nodig.....iemand het jou nodig.
2026-06-04 05:38:29
1
James :
is nou daar
2026-06-03 16:42:46
3
Louis :
Ek was al hier en niemand weet dit nie maar die Here het my deur dit gedra elke dag. Ek weet hoe dit voel so al wat ek wil sê is ek is trots op jou en ek is bly jy het nog ñ dag gemaak
2026-06-03 09:53:29
5
Wolfie#43🐺 :
Lang pad hartseer en allen😭
2026-06-03 09:51:07
4
T Neuhoff :
Is nou op daai plek
2026-06-04 07:23:25
0
Tommy :
Hierdie weergawe van "Whiskey Lullaby"
(Song by Alison Krauss and Brad Paisley) is baie goed. Wie sing dit? Ek het dit baie gespeel toe ek in 'n bad place was, so ja ek was al daar.
2026-06-02 19:04:34
3
DeWet Rautenbach :
Dis 'n lang en alleen pad daai
2026-06-03 08:51:23
3
Patric :
is nou daar fok dit is nie maklik nie
2026-06-03 21:36:51
0
Johan Filmalter :
God is al wat jw help mnr! hy my deur gedra na 11 jaar se verhouding wat deur baie op offrings was
2026-06-04 04:17:27
1
Bandiet731 :
Inderdaad! Maar dis nie die laaste uitweg nie! My hart gaan uit na elke man wat hier was of selfs daar nou is!!🫡🙏
2026-06-04 05:26:56
1
Cliff :
mmm sit my self ou daar
2026-06-04 03:45:07
0
To see more videos from user @stefanvr94, please go to the Tikwm
homepage.