@therealjoesteelza: My Father Stood In Silence Based on a true life experience… Some pain is never spoken out loud. Sometimes a father stands in silence, carrying memories, love, and loss where words cannot reach. This song comes from a real place in the heart. For every father who stayed strong, even when his soul was breaking. — Joe Steel
Thank you so much 🙏🏾,just sent to my father I thank God for his life ❤️blessed to have him in our lives 🫂🙏🏾.
2026-06-10 16:53:35
2
Antonio Romey Alfredo :
I love you my father so much you deserve everything 🙏
2026-06-10 17:08:26
2
Elize Schoeman :
So mooi Joe. My pappie is al in 1998 oorlede en dis hy wat nog ons huis gerestoreer en aangebou het. Was ñ man van vele talente. 💋💋💋💋
2026-06-02 19:49:06
1
SPROEITJIES VIP MOD 💛💛💋 :
AMEN THANK YOU JESUS🙏🙏❤️❤️
2026-06-03 08:11:10
2
Elna erasmus :
Ai Joe so pragtig vat my sover terug in my lewe pink n traan baie dankie stunning lied en woorde 🌹🌹
2026-06-02 21:03:17
2
hesterbotha556 :
Sjoei! baie mooi hartseer seer en mooi diep lied.
2026-06-02 22:27:39
1
riana :
Aangrypend mooi, dankie Joe.🌸🌸🌸
2026-06-02 19:44:43
1
Nienie :
so pragtig
2026-06-02 19:15:56
1
Corneliusoosthiuzen🇿🇦 :
2026-06-02 22:07:52
1
rinaprinsloo370 :
Van die begin van die "awesome song" loop die trane weer, dit wat my terug na my kinder dae, maar ek het my Pappa altyd geeer.
Dankie vir elke spesiale lied wat jy vir ons stuur om te luister Joe ons waardeer dit opreg.❤️🤗🌻
2026-06-03 06:26:11
1
Ansie :
Dankie Joe bring baie herrininge trug my pappie het op myn gewerk ook vroeg uit hy is in 1978 oorlede.
2026-06-03 07:46:27
1
EUREKA :
Hierdie liedjie is so diep en ja dink net hoe trots moet ouers voor hul kinders wees terwyl dinge maar swaar gaan. So mooi uitgebeeld in die liedjie. 😢😢😢😢😢😢
2026-06-02 19:20:59
1
Theresa Fynn :
I can relate but it was my mum🥰
2026-06-10 13:49:20
0
Jane Linda :
miss you Baba
2026-06-10 16:20:39
1
Joan du plooy :
so beautiful song, how I miss my dad so much 😢
2026-06-10 09:50:19
2
manqoba :
Thank you Jesus, amen.
2026-06-09 23:13:42
0
ralievanrensburg :
Joe dit is baie baie mooi en die mooi woorde
2026-06-02 19:15:31
1
MargieB :
O jitte Joe Steel dit is so pragtig mooi maar tog ook so hartseer 🥺😢 ek geniet elke song van jou so baie 🤗🥰🙏🙌❤😭😭😭😭
2026-06-02 19:14:10
1
cele07212 :
thankyoujesusamen
2026-06-10 11:03:36
1
Kelly L A :
Wow
2026-06-10 21:05:48
0
Nanas :
Thank you Jesus Amen
2026-06-10 13:49:49
0
bhejula :
🥰 nice
2026-06-10 14:40:21
1
khanyisani Ndlovu :
Amen 🙏 🙏
2026-06-10 17:14:39
1
To see more videos from user @therealjoesteelza, please go to the Tikwm
homepage.