Kan Koekie my so laat lag met 'stil mense is skelm'
2026-06-05 13:44:54
6
thulitious :
Koek jy praat mooi Afrikaans
2026-06-03 17:51:56
19
Kgopotso_Tlome :
Hee Savannah long time🥰
2026-06-10 06:17:42
0
"Vee" :
"nee ek se jou net want ek weeti of jy Al begin drink het of ni"😂😂
2026-06-03 19:27:41
16
Venesia Malan :
lyk my koekie is die baas in daai huis 😂😂
2026-06-04 08:46:00
9
Ronecia Bell :
Ek love koekie en Ettienne se boss en helper relationships 🥰🥰🥰💯💯💯
2026-06-03 13:26:18
18
auntinangi :
Koekie is brand ambassador of Savannah 🤣🤣🤣🤣
2026-06-06 20:48:34
1
myrtledaggia6 :
Koekie is voorwaar jou regterhand...wens my huishulp was so hardwerkend soos sy...x so bly ons sien bitjie meer van julle...julle mag meer videos maak hoor😁
2026-06-04 17:44:11
10
Christel Schoeman :
Sy is baie oulik....
2026-06-03 19:12:14
5
erma :
Etienne jy is so dierbaar, koekie lewe so lekke, daar is baie stryk werk 🤫
2026-06-04 04:39:19
6
Cowboy :
savannah doesn't give energy it makes your world go round
2026-06-04 21:32:55
1
Bridgette Kleynhans Bri :
so good together koekie
2026-06-08 20:31:18
0
Madelein Olivier :
ek wil vir jo kom werk. ek wil ook op d job drink
2026-06-03 19:10:06
5
Cherise 🫦 :
Ettiene kan ek asb by jou km wrk🙏
ek wil ook savanna he vi lunch😂😂😂
2026-06-03 16:01:53
9
helendamons :
damn koekie dai Savanah gee rerig woema 😂😂😂😂😂😂
2026-06-03 15:36:15
5
Jeanette Jane :
ek hou van Jul wag wedding pics
2026-06-03 15:59:02
6
Gerda@60 :
hello jul
2026-06-07 08:23:16
1
Denzil🌈🌈🌈Jantjies :
ek soek 'n baas soos Etienne
2026-06-06 07:04:00
4
riekieoosthuizen :
nuwe huis Etienne en koeks?
2026-06-03 20:09:11
3
To see more videos from user @etienne_koekie, please go to the Tikwm
homepage.