@chantsholder: I need answers???? Pretty gatvol! What does forgiveness with a Narc entail when your religion is involved?#narsis #church #religion #tiktoksa #fyp

Chantella👸🐝
Chantella👸🐝
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 04 June 2026 14:13:43 GMT
27947
953
77
208

Music

Download

Comments

revjohn0
Cannon59 :
Forgiveness is given when the request comes from a repentant heart.
2026-06-05 11:11:11
14
antionettecoetzee2
🫶ANTIONETTE🫶 :
Vir my eie vrede het ek die kwessie by Sy Voete gaan los, en ek stap nou weg, het aanhou bid en sal aanhou, my narsis laat ek nie onder my vel meer toe nie, Sterkte hoop jy kry jou antwoord.. 🙏💟🙏
2026-06-06 08:24:43
10
user6320695581451
sexylover :
So waar verlore stry ek skei na 35jr ek soek my peace
2026-06-05 17:50:59
7
net_ek_lehonie08
Lehonie :
ek sal ook graag die antwoord wil hoor asb
2026-06-05 12:33:55
5
yhv11x
Yolandi 🎀 :
Preach it Sista! ♥️
2026-06-06 07:36:14
1
straatligstories
🙌 Jy is altyd genoeg 🙌 :
Be blessed in Yeshua
2026-06-06 06:42:49
3
gertpri
Gert :
Die Bybel sê nie 'n vrou moet mishandeling of voortdurende sonde stil verdra nie. Sy moet eers die waarheid in liefde spreek (Ef. 4:15). As hy nie luister nie, betrek betroubare kerkleiers volgens Matteus 18:15-17. As daar verbale, emosionele of fisiese mishandeling is, moet sy hulp soek en haarself en haar kinders beskerm. God vra nie dat jy sonde wegsteek nie—Hy roep die sondaar tot bekering en beskerm die verontregte.
2026-07-18 04:24:51
0
_lynette__04
_lynette__04 :
Forgiveness is easy, the trust should be earned, gesonde boundaries is nodig om onsself the beskerm. Kerk christen en huis blixem en die audacity om victim te speel maak my so kwaad. Ergste is ons loop met die waarheid en almal smeer die waarheid toe, diegene wat Weet Mar toesmeer is net so skuldig.
2026-07-15 07:53:13
0
sexym47
sexyM :
Ek ken dit ook waar wat jy sê 💕🙏
2026-06-05 22:40:21
4
thersia593
Thersia :
Nee stap jou eie pad en los
2026-07-16 00:57:25
0
paulkern811
paulkern811 :
as julle getroud is word julle een jou man het ingestem en n gelofte voor God afgele om een met jou te word ,as hy jou so behandel het hy n lae selfbeeld Dis net so goed asof hy met homself n probleem is Hy dink dan niks van die heilige sakrement nl die huwelik Hy moet ook verstaan dat jy nie kan se dat jy God lisfhet en nie dit wat God saamgevoeg het nie
2026-07-14 07:30:00
0
petro0723523710
Petro 0723523710 :
jou boodskap dra so mooi oor
2026-06-06 06:48:01
2
elna.....0
Sonskyn :
ken dit
2026-07-16 10:48:41
0
only_one_way
One way ♡ Jesus :
My advies is.. gaan in gebed en laat die Vader se rustigheid en liefde oor jou kom. Laat ons antwoorde soek by die voete van Jesus. Ons gaan nie op die platforum antwoorde kry nie. Wat n ander mens is en optree kan daar slegs by die Here na antwoorde gesoek word want wat ek of enige mens se opinie mag wees is iets waarvan jy dalk nie sal hou nie !💛💛
2026-06-07 09:33:53
2
myrtlemuller0
Myrtlemuller🌻 :
Amen💙
2026-06-08 11:56:11
0
lucaine6
CANDICE10 :
so waar
2026-06-23 19:34:08
0
henniebotha38
Hennie :
Hello
2026-06-05 13:10:50
1
kobie.van.staden4
kobie Van Staden :
Ken ook so persoon
2026-06-06 14:47:55
2
pastorcornelstrydom
World Gospel Radio :
het jy jou man gekies, of het God jou oortuig dat hy die een was?
2026-07-20 04:41:19
0
tanyaswart7
Liefiepop :
Vrou hoekom bly jy by hom? Wat keer jou om jou eie lewe te bou.... Jy veg n verlore stryd.... Ek het so Pa.... Daar is geen ander uitweg, as om te loop.... Jesus het ook boundaries gehad.... Hy het weg gestamp, die Here vereis nie dat jy byso mens bly nie, jou vrede/geluk is belangriker vir God
2026-06-05 15:55:35
12
curious409
Tashy❤️❤️❤️ :
Forgiveness is not a reunion and people don't understand this. Forgiveness is s polite bye
2026-06-04 15:24:16
14
wilma.verwey
Wilma Verwey :
ek kan vir jou se uit ondervinding uit. wanneer mens in so verhouding is, en besluit om te bly en nie te skei nie. dan moet ons die keuse maak. Ek besluit ek gaan bly. so ek besluit om hom of haar by die HERE se voete neer te sit en te vretrou dat die HERE geregtigheid sal laat geskied. is dit maklik. nee nie eers amper nie. maar as ons besluit om te bly moet ons in alle ernstig net bid en by die HERE se voete bly en vertrou dat jy sy kind is en HY sal geregtigheid laat geskied. maar dis n keuse en ons moet kies. gaan ons bly en vertrou of gaan ons skei. groete
2026-06-05 07:04:03
6
lynnie2861
Lynnie :
So baie van hulle dishoekom ek na 51 jaar met net my persoonlike besitting uitgeloop het. Dankie nou vir 2 jaar van vrede in my lewe - salig.
2026-06-07 10:13:35
2
lanadunndepp333
LANA DUNN :
Ek weet waarvan jy praat. Ek kom uit so huis uit as kind. En weet jy. Ek het geleer om net stil te bly en nie te konmunikeer nie.
2026-06-05 18:49:10
3
clive.crawford82
Clive Crawford :
gaan kyk THE LINE, network op YouTube
2026-06-06 14:08:28
2
To see more videos from user @chantsholder, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About