@juanitaduplessis: 1 Maand van “Travel in Staail’ soos Koos Kombuis sê met die Discovery 5 Land Rover. Ek is bevoorreg… Hy ry soos ’n droom! Die afgelope naweek was ons bietjie in Kimberley om daar saam met die Noord Kapenaars te kuier en met hierdie wiele gee ek glad nie om om die vêr paaie aan te durf nie! So bietjie goeie nuus - my nuwe album is amptelik klaar! Ek kondig binnekort die vrystellingsdatum aan. Kan nie wag vir julle om dit te hoor nie. Ons gesels binnekort weer, geniet julle naweek vriende!🤗 Juanita x @Auto EZI Motors
Juanita Du Plessis 🇿🇦
Region: ZA
Thursday 04 June 2026 14:33:15 GMT
Music
Download
Comments
user39227353346105 :
o lekker
2026-06-17 18:11:29
0
user7743216329436 :
wow 👌
2026-06-05 06:40:52
1
boraherdos😎💣🫰🫰 :
my droom kar 🫡🫡🫡💖🫰🫰🫰
2026-06-05 13:07:06
1
Nicolien du Preez Koekemoer :
Hou van jou wiele Juanita
2026-06-06 11:51:34
2
yvonne :
Love jou nuwe wiele🥰🥰🥰🥰
2026-06-04 18:29:18
1
Christina :
Mag die nuwe wiele jou veilig bring waar Jy moet wees. Lief jou 🥰
2026-06-07 07:22:18
1
Martie Van Zyl :
Veilige myle vir jou
2026-06-04 14:57:45
1
Thysman van Rooyen :
pragtig 👌👌👌
2026-06-13 18:41:30
0
Tiena Kotze :
2026-06-05 07:53:31
1
Sanet. :
geniet daardie wiele.
2026-06-07 13:37:59
1
mariabloem1 :
2026-06-05 17:34:22
1
DAPHNE :
wow
2026-06-05 17:52:09
1
Ginno Van Wyk :
congratulations
2026-06-04 14:51:34
1
Ek watch jou😎😎 :
Wowwwww🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥
2026-06-05 00:05:12
1
Annie :
Shoe pragtig. Baie myle vir jou jy verdien dit Juanita 👌
2026-06-10 05:49:29
0
@Lizelle Marais :
kan nie wag nie baie opgewonde!!😁😁😁
2026-06-04 15:50:40
1
Doris Meyer17 :
Love jou Wiele, Mag jy veilige kilos ry, en God met Jou op die Pad wees🙏🙏🙏🙏🌹🌹🌹🌹❣️
2026-06-10 12:04:13
0
dianneretief :
Veilige ritte vir jou.
2026-06-05 10:01:57
1
petrooosthuizen :
2026-06-05 13:31:24
1
DAPHNE :
2026-06-05 17:52:38
1
charlottebotha6 :
Geniet jou nuwe wiele en veilig ry
2026-06-08 11:27:10
0
pietie :
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️🥰🥰🥰
2026-06-06 19:40:11
1
Soudene :
👍
2026-06-04 17:43:08
1
elizevdmerwe5 :
💃💃💃💃💃💃
2026-06-04 17:52:18
1
To see more videos from user @juanitaduplessis, please go to the Tikwm
homepage.
© 2021-2026 TikWM. All rights reserved.