@viervoetskool: Watter stysel is goed om jou hond te gee. #afrikaanstiktoks #dognutrition #dogtrainer

VierVoetSkool
VierVoetSkool
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 05 June 2026 07:36:07 GMT
29828
490
33
250

Music

Download

Comments

artoflutevink
Lute Vink. :
Neewat..ons honde vreet mieliepap met groente skille en bone shavings opgekook..en hulle is gesond!😅
2026-06-08 10:21:11
10
susan9380
Susan Smit :
k man hkm word my hond vet van die goed. my hond love sy pap met vleis bene
2026-06-05 17:12:05
1
ahousewifebakery
A housewife bakery🇿🇦 :
ek het so baie posts deesdae gesien Dat vandag se diere soveel meer siek is oor al die goed wat voorgeskryf word vir hul. Baie jare terug was da nie sulke goed ni. hoe het die diere dan gelewe. kos van die tafel af.
2026-06-05 13:57:23
1
michelleoreilly
MichelleOReilly :
en wat van wortels?
2026-06-06 05:06:09
0
muriel3562
Muriel :
Ek gebuik net brocolloe, wortel boontjies en pampoen saam met hul vleis. Ek hoop ek is op die regte pad. Dankie vir jou raad❤️
2026-06-05 18:00:59
0
cherrizereinders
PURPLE HEART :
GOEIE DAG DANKI VIR AL JOU RAAD ONS SIT MET N PROBLEEM MY HOND KNOR AS HY EET.... HY BYT NIE KNOR NET AS JY NABY AAN HOM LOOP... RAAD ASB?
2026-06-05 08:20:06
0
leilanie.gouws6
Leilanie Gouws :
So rys is beter as mielie pap?
2026-06-06 08:56:24
0
user3686808977322
#Shanty :
@#Shanty:Mieliepap en rys is n gereelde "filler" in honde pille. dit is hoekom jy 1 sak kos gee en 2 sakke poop optel. Dit verteer nie, dit gaan reguit na die grasped toe. Honde kan net rou bene eet en net bene soos hoender pote en nekkies. hulle kan oop gesny word van binne met n been wat van n braai af kom. Hulle is nie meer wilde honde nie. Hulle is domesticated
2026-06-08 16:24:23
1
4pplesauce672
Apple🍎 :
Butternut?
2026-06-07 13:33:44
0
makes2209
amafou :
my hond eet rondom die aartappels 😂bly om te hoor sy weet wat's goed vir haar
2026-06-06 09:04:32
0
gogga0830
gogga :
my hondji Jik erg hy eet chicken liver hoender rys patat wortels wat ek af wissel en pellets wat kan dit wees
2026-06-09 08:08:47
0
jennifer555___
Jennifer :
So doen ek verkeerd Ek kook al die groente skille met Rys Dan Meng ek dit met die Droe Pallets want hle wili die Pallets so Droog eeti
2026-06-07 17:37:37
1
elizevanrensburgschoema0
🌺Elize🌺 :
ons meng sawdust as ons pap vir hulle maak en hulle love dit!
2026-06-09 14:42:08
0
engela.04
Engela😎 :
ek ht n probleem met my hond is n fox terrier,ay maag bly werk ek ht al verskillende honde kos probeer,wat kan ek hom gee?
2026-06-08 11:54:43
0
kaylenekrige
Kaylene Krige :
my hond wil net hoendervleis eet. En as hy pap eet moet dit weetbix met melk en suiker wees. As ek die hoender met rys kook dan eet hy net die vleis uit. Hy drink ook rooi bos tee. Ek koop dog food die pakke en die meaty blikkies
2026-06-09 14:43:38
0
liza.mari6
Liza Mari :
pamoen wortels ook kool appels watermelon werk ook hoender vleis as jy dit gaar maak geen sout trek asb vel af en vet asb
2026-06-08 19:49:34
0
byromkeroles
️ :
Jong my hond is rond en gesond
2026-06-08 17:56:23
0
leilanie.gouws6
Leilanie Gouws :
Wat van rys?
2026-06-06 08:55:26
0
user4059044463334
user4059044463334 :
naby Hy sal leer dat iemand naby sy eetplek iets lekker is en nie iets om oor te stress nie
2026-06-05 14:16:33
0
765gy5
Kido26 :
Wat Kan ek gebruik vir my hond se 1 oor dis op geswel... Maar haar oor is nie stukkend nie.... Is net geswel haar oor... Wat Kan ek gebruik
2026-06-11 10:38:55
0
antwa_47
Antwa_47🤍 :
maar hiekom se die Vets as honde siek is gee hoender en rys met hoender aftreksil
2026-06-09 19:59:59
0
marievantonder0
maraai :
wat kan ek doen as my hond nie wil brokkies eet nie
2026-06-05 17:12:49
0
user4170759629779
Claudio :
Dnkie vir die advies💪
2026-06-05 17:07:36
0
badenhorst_way
Mariëtte :
My honde kry 'n eetlepel pap gemeng met appel cider vinegar, turmeric En bietjie pepper en 'n halwe blikkie vleis saam met hulle pille.
2026-06-05 20:58:35
0
johanneslatega
Beauty :
😁😁😁
2026-06-07 19:38:19
0
To see more videos from user @viervoetskool, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About