😭😭😭😭😭Ai K jhy laaaaat ons alml huil hier...... Die geees van God is geweldig oor jou lewe❤️
2026-06-10 08:56:48
11
gerrinolivier :
My trane rol net.Blessed so blessed by this my sus.😭
2026-06-09 13:15:46
7
miss Tee🌹🥰 :
wow goosebumps again 🥰
2026-06-08 12:57:21
12
MAMMAB :
My Susie, ek ken jou nie persoonlik nie, maar jy sal nooit weet hoe baie jy mense uplift nie. Elke keer as ek af voel en op my account ingaan, is daar altyd iets van jou wat my dag beter maak. Dankie vir die lig wat jy vir soveel mense is. 🥺❤️
2026-06-10 16:57:04
14
Jefferine ❤️ :
Sjoeh!🥹 God sal alles uitwerk sus.🤞🏻
2026-06-08 20:11:24
12
Julien maarizaan :
oh how I cry when I see my fav singer cry😭💔
2026-06-08 12:08:17
11
kayla :
hys di God wat jou hart ken 😇
2026-06-11 07:38:17
4
cole :
God's good
2026-06-13 06:43:57
2
Joza Barlow Leander :
Baie dankie Jesus🥹🥹🥹
2026-06-14 10:59:00
4
Shirley :
Jesus
2026-06-10 15:32:48
1
7764 :
2026-06-10 21:50:52
1
Stoney Tseitseimou :
Amen
2026-06-11 01:14:11
2
Babes :
Glory to God Amen 🙏 🙌 ✨️❤️
2026-06-13 09:50:30
1
JNP :
hierdie lied dra my dad vir dag , oooeeeh jinnne 😩😩😩❤️
2026-06-10 20:27:30
2
@rebekka_malgas🇿🇦 :
Amen 🙏 🙏
2026-06-14 11:15:50
1
Taryn Terblanche :
Amen 🙏 🙏 🙏
2026-06-08 21:20:13
2
IT YOUR G+J2013 :
amen 🙏
2026-06-10 04:08:23
1
DevenR ▶︎•၊၊||၊|။||||။၊|• :
Wowwwww, powerful! 🙌🏽🙌🏽
2026-06-08 12:30:13
5
Nellie Andrews :
powerful 🙏mag God altyd by U Bly my sussie...stywe drukkie vi jou vn n moederhart🥰
2026-06-08 15:09:51
5
Gavin :
🙏🙏🙏🙏 GLORY TO JESUS🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
2026-06-08 16:18:59
2
🦋Shawn🦋 :
🥹🥹🥹🥹I got you my star 💐💐🫂🫂🫂🫂
2026-06-08 11:19:00
5
Esmé Hudson :
Oh Liewe Jesus 🥹🥹🥹🥹
2026-06-09 05:09:09
2
Haygore❤️ :
Oh my hart🥺❤️
2026-06-08 21:00:48
1
Natalie Kruger :
hi waar is julle kerk?
2026-06-08 17:20:02
1
To see more videos from user @keanavanheerden1, please go to the Tikwm
homepage.