@juanitaduplessis: Ons is hard aan die werkskaf om julle CD’s en USB’s by julle uit te kry! Dankie vir almal se ondersteuning! 🫶🏼🤗 Kyk uit vir julle pakkies in die pos, julle kry hom HEEL eerste!😁 As jy nog wil bestel, gaan loer gerus by www.juanitaduplessis.co.za #nuwealbum
ek stel belang aan die CD wat moet ek doen om die CD te kry
2026-06-08 17:58:14
2
Debbie Swanepoel :
Ai tog wens kon jou help 🙏
2026-06-08 16:08:46
1
lisa leite :
may I please get a CD and USB please
2026-06-09 11:19:23
1
💕Daleen 💕sproetjies💞 :
oeeeee ek Kan nie regtag nie meer wag Vir myne nie 🥰🥰🥰🥰
2026-06-09 16:45:17
2
alex fisher :
sent me one please
2026-06-08 13:56:29
1
unknownuser59 :
hoe bestel ek? Dankie
2026-06-08 17:28:00
0
aldo-p-o :
2026-06-08 18:19:10
2
magrietfouche3 :
God Bless...
💞💕💞
2026-06-10 10:52:17
2
Casper Geldenhuys939 :
ek wil een bestel
2026-06-08 17:38:54
1
Jessica Diedericks :
Kan tannie ook Zeerust toe stuur asseblief
2026-06-11 14:13:35
1
mariabloem1 :
Wat n harde werk😲sou jou help as ek kon🤗🤗🤗
2026-06-08 15:57:24
2
㋡รмเℓэý✧.* :
Het reeds my usb's en parfuum bestel kan nie wag nie❤️
2026-06-10 08:04:53
1
Mr bean :
ek soek CD en usb stokkie asb
2026-06-12 14:04:59
1
Clive :
ek wil asb 1 cd bestel
Kan ek groot asb die bank besonderhede kry asb
2026-06-08 17:00:56
1
Russ :
sal graag wil weet is die musiek stokkies in Mp3 aleenlik Of is dit Musiek Videos in Mpeg4 vir 720 Hd en 1020Hd..Meeste nuwe Voertuie kom nou met Andriod of nuwe Apple Carplayers met Screens..??
2026-06-11 10:28:09
1
maryann voogt :
Very nice 🤗🤗❤️I love your music
2026-06-08 13:38:41
0
Shirley Jacobs :
Hi Juanita Ek wou 1 bestel vir my verjaardag môre maar sal eers na einde van maand kan bestel Hoop jul gaan nog oorhê 🤗🙏🙏🙏
2026-06-17 14:50:06
0
SANNAS 🙏❤ Azer :
JUANITA str my uk cd asb god seend u ❤❤❤🙏🙏🙏
2026-06-08 22:24:33
1
ina kamfer :
Ek het myne gekry dit is awesome deur en deur di moeite werd
2026-06-14 09:58:13
0
Die Dassies :
Sou 'n cd koop maar het letterlik nie meer 'n cd speler in my huis of kar nie
2026-06-14 03:11:17
0
Dawn Botha :
Ek soek USB prys asb. Sorry goeie middag is dit dalk moontlik as daar nog beskikbaar is
2026-06-09 14:26:08
1
🌻Louisa 🌻 :
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
2026-06-09 02:34:31
2
To see more videos from user @juanitaduplessis, please go to the Tikwm
homepage.