@wellies_93: Die mense wat die ongemaklikste raak met jou sukses, wys jou dikwels iets oor hulself. #afrikaans #persoonlikegroei #selfontwikkeling #sielkunde
Jy praat absoluut die waarheid oor hierdie onderwerp. Net sodra ek enigsins iets bereik wat my susters nie al probeer het in hulle lewens nie. Dan sal hulle my begin afkraak op 'n manier. Daar word tot vir my gesê God wil nie hê ek moet dit doen waarmee ek besig is nie. Ek het Januarie begin met Ai musiek ek skryf al liedere vanaf 2016. Maar my susters wil nie eens na my musiek luister nie. Nou het ek hulle uit my lewe uit geskuif. Want ek voel hulle stel nie belang daarin wat met my lewe gebeur nie, want ek laat hulle ongemaklik laat voel oor hulself. Soos jy genoem het. Ek het dit gelukkig ookal by iemand anders gehoor en kon toe daarvolgens besluite neem. Dankie vir jou praatjie.
2026-06-08 17:53:05
0
To see more videos from user @wellies_93, please go to the Tikwm
homepage.