Kan ons asseblief 'n boek kry vir wanneer ons eendag kinders het. 🥺😂
2026-06-10 06:50:35
34
ELSABÉ .. #VDM :
MY 2 SEUN HET NOOIT GETAMTRIM NIE .. EN VANDAG IS HUL 2 SUKSESVOLLE SAKE MANNE IN DIE BUITELAND ..
2026-06-09 23:00:16
4
Leila Hillier :
BESTE advice wat ek by jou gekry het was toe jy verduidelik waar seuna gese word, ons het nog 5 minute oor voor bad tyd of slaap tyd en dan net weer n reminder. Tantrums disappeared almost over night. Verskriklik baie dankie vir jou insights en dat jy deel met ons! Love you content!!
2026-07-13 05:31:41
4
Black Amaryllisꫂ❁ :
this is brilliant! thank you for sharing🥰
2026-07-06 10:06:02
1
💕Marlene💕 :
Oh my word my child is adhd and I have tried everything so I thought I would try this with a melt down she had. Of course it worked! When she gets mouthy I do this calmly to. Thank u so much saffa
2026-06-12 07:15:08
2
shalaneswart3 :
jy is n goeie ma mag jou kinders eendag terug kyk en sê dankie vir als dankie vir hoe jy ons geleer het en dankie vir die respek
2026-06-30 20:38:38
1
MissKayla :
love it 😍
2026-06-10 04:40:34
1
Johneta :
Baie goeie raad
2026-06-12 09:57:00
2
racquelnelson432 :
Dankie ek gaan dit probeer
2026-06-10 12:57:59
1
CheraSnookemzzzz🦋 :
2026-06-09 21:40:10
2
Zuleika Ribeiro :
Danki ek gan dit try
2026-07-27 20:07:18
2
Anneke Louw :
my kleinseun is ook n Gideon, 5de gealag van die FJG Louws Frederick Jacobus Gideon, die voriges was almal Deon genoem
2026-07-04 19:55:34
1
Adelé Lee-Honiball :
Brilliant advice. Kinders is soos sponsies hulle trek alles op wat om hulle gebeur en dan reflect hulle soos spieeltjies en as jy daaraan dink adults operate netso. Maar die feit dat jy daai fondasie inskerp by hom van kunsbeen af leer jy hom soveel meer as net hoe mens praat met mamma. Hy leer om te redineer en mense wat leer om reg te redineer bly altyd kalm en het beter vermoë om kalm bly te kan behou onder drukkende omstandighede. Love die fondasie wat julle neerlê. Sagmoedigheid keer grimmigheid af.
2026-06-09 22:49:08
2
Claudina Morkel :
Ek gaan dit doen! Uitstekende idee😃
2026-06-11 03:50:40
1
Digital Wife 0711373339 :
Wow, jys awsomme
2026-06-11 08:04:22
1
Shery🇿🇦 :
❤️Dankie Mamma
2026-06-09 19:47:22
1
Delicate.Balloons&Blooms :
Fantastiese raad, dankie
2026-06-10 14:53:26
1
H :
wat ñ uitsekende lessie. Dankie dat jy met ons deel.🥰
2026-06-10 07:57:58
1
Jolene Jacobs 🌻 :
Actually van jou beste advies sover wat ek persoonlik nodig gehad het. Dit maak soveel sin♥️
2026-06-10 15:17:21
1
🖤CåRi3ks🖤🇿🇦 :
love dit. dankie
2026-06-09 19:49:22
1
Megan van der Westhuizen :
Wens ek het jou raad vroeër in my lewe gekry en dat my ouers dit met my kon toepas, dankie
My oudste is 4 en 2de baba word November gebore
2026-06-09 23:29:47
1
Mia :
vrou, dankie! ek het dit nodig gehad! deel asb nog tips en tricks!🥰😁
2026-06-10 06:36:51
1
NatzMieke :
Sweet 😇
2026-06-09 18:34:26
1
Chin🐞🐞 k :
Ek gaan dit defs probeer, Gideon en my seuntjie verskil 3dae in ouderdom😁❤️
2026-06-09 19:31:47
1
scar :
Awesome way ek sal dit try
2026-06-09 18:27:57
1
To see more videos from user @jousaffamamma, please go to the Tikwm
homepage.