waar het jy daardie panne gekry met die aparte handvatsels? Ek soek sulkes hier by ons in SA
2026-06-13 15:39:27
1
The Bearded Farmhand🇿🇦🇨🇦 :
GWAK🤣 ek love you videos
2026-06-12 20:40:19
1
Sharess 🇿🇦 🇬🇧 :
Sê my asb waar jou panne vandaan is. Pretty please. Love die ‘handles’ wat af kan kom.
2026-06-11 20:12:32
11
lindsdoinglindsstuff :
No idea how I ended up here but I’m sat 🙆🏻♀️
2026-06-11 23:55:32
4
Clinton Morgen :
Dis weird, maar as jou avo nie ryp is nie, maak dit toe in foelie en bak dit vir 10 minute in die oond (7 minute in die air fryer). Dit is nie so soet nie, maar dit is darem sag en nie so suur nie
2026-06-11 19:09:38
4
Fin :
only understood about 1/3, but I did understand nachos, and that's all I needed to understand, TBH🤣🤣🤣
2026-06-12 14:21:58
2
sayyidasulliman :
Saving this
2026-06-11 17:15:49
4
Liza-Marie :
Dit lyk heerlik🥰
2026-06-11 17:06:12
7
chanewillemse :
Fun fact: 1tsp of olive oil contains 100 calories
2026-06-13 10:19:55
0
Blom :
hiii van Suid Afrika 🥰
2026-06-11 17:06:50
3
SuzanneRentzke💫 :
Goeie idee
2026-06-12 07:12:43
1
magdamybrugh :
yummy 😋
2026-06-12 19:05:24
0
mary :
ek love jou potte wat se reeks het jy en kom dit in verskillend kleur?
2026-06-12 10:04:46
1
Creativity & Art Squared :
Lyk baie yummy Megan!
2026-06-12 12:13:11
0
Busy busy bee :
Chilli flakes by daai guac en dis perfect
2026-06-12 16:00:01
0
Dragonfly :
I miss the sweet potatoes we used to get in SA. These orange ones are not sweet enough.
2026-06-12 14:18:26
0
💝Heidi💝 :
Dit lyk yummy 😋😋
2026-06-11 18:07:48
1
janet :
lyk heerlik 🥰
2026-06-12 14:45:50
0
Trudie Johnson McCracken :
lekker
2026-06-13 15:15:55
0
Jowina 072🌸015🌸9723 :
Wow, ek het nog nie die gesien nie.. Dit is slim en gesond..!! Ek gaan dit bietjie probeer.. Jy is n groot insperasie vir so baie mense 🥰
2026-06-12 15:54:42
0
JacobsLegacyofHope 076 7388456 :
Love daai! Niks beat 'n lekker Natcho' s nie!
2026-06-13 12:16:26
0
mossie :
yummy ❤️❤️
2026-06-12 15:42:57
0
ruthishirls :
The Avo situation drives me crazy! It’s never “ripe and ready”. You keep checking green, green, green and then suddenly, sorry, you went to the loo and now I’m vrot!
2026-06-14 06:10:02
0
To see more videos from user @the_saffa_in_scotland, please go to the Tikwm
homepage.