@therealjoesteelza: Sanna, ons straatdigter met flenterjies papier… Dankie dat ek jou woorde kan vlerke gee. Party mense skryf net woorde — jy skryf gevoel. Ek vat dit net verder, tot dit kan sing. Joe Steel 🎶

Joe Steel music
Joe Steel music
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 11 June 2026 18:27:12 GMT
1218
201
74
224

Music

Download

Comments

marieoost1
marieoost1 :
Hartsmooi woorde...wat my na ver paaie neem...dankie Joe & Sanna ..julle toor behoorlik met woorde..❤️❤️❤️
2026-06-11 18:44:49
3
sanna3213
Sanna🐝🇿🇦 :
'n Groot dankie aan jou Maestro Joe vir hierdie.. 3 flenterstukkies wat jy aangevul het en wat jy so puik gedoen het. Baie dankie vir die tyd wat jy ingesit het om hierdie lied so spesiaal te maak. Jy het alleenreg op my fleterstukkies , my vriend. 😇😇😇
2026-06-11 19:43:13
6
lady.love09
Lady Love :
Woow,Beautiful 👌👌👌 🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2026-06-11 19:09:05
1
imbloom6
rinaprinsloo370 :
Wow Joe jy laat die woorde lewe kry, wat 'n pragtige lied, Sanna is geeërd dat haar flentertjies papier in towerende musiek kan verander net soos jy dit kan sing. Wel gedaan Joe en Sanna🤗🌻
2026-06-11 18:55:48
2
marinajvv
Marina J v Vuuren Proud OAK :
Ongelooflik mooi🥰jy het so mooi talent moet asb nooit ophou nie
2026-06-11 20:25:10
1
katievanniekerk91
Katie van Niekerk :
So mooi woorde. Eina vir die hart. Sanna dankie vir die flentertjies papier en dankie Joe vir die melodie.😢❤️
2026-06-11 19:34:51
3
tersiadutoit8
Tersia :
ai kon die nie maar my naam wees wat hiervan gesing word nie...dan sou al die seer verdwyn...kan jy? ja jy kan ! 😁🥰
2026-06-11 23:30:06
2
annetjie.vd.merwe
Annetjie :
Wow julle twee saam verras ons met mooiste musiek ooit🥰 dankie🙏
2026-06-11 19:08:32
1
marieviljoen.oumie
Marie Viljoen :
Wow, dit is so mooi.
2026-06-12 05:17:19
2
ralievanrensburg7
ralievanrensburg :
Pragtig. 🥰🥰🥰🙏🙏dankie
2026-06-11 18:36:22
2
ritajames748
Rita James :
Dis prsgtig en so baie dankie. Elke woord jou stem is so amazing 🙂🙂🙂🙂🙂
2026-06-11 20:29:59
2
maria.holtshausen
Maria Holtshausen :
Beautiful song
2026-06-12 10:10:32
0
hesterbotha556
hesterbotha556 :
So stukkies papier maak die mooiste lietjies en mooiste woorde Baie geluk Joe Julle maak n mooi span saam 🙏🙏
2026-06-11 19:19:45
2
dollykoorsen
Dolla :
Dit is Amazing danki Joe Jul Musiek dra My dag 🥰🥰
2026-06-12 11:05:15
0
riavisser20
riavisser20 :
So pragtig🥰🥰🥰🥰
2026-06-12 10:12:08
0
antionette957
SPROEITJIES VIP MOD 💛💛💋 :
DUS HEMELS MOOI LIEFSTE MENSIE ❤️❤️❤️❤️
2026-06-12 09:23:25
0
sanna3213
Sanna🐝🇿🇦 :
Baie dankie aan julle almal wat my n plekkie in die son gun!
2026-06-11 19:38:41
4
jordaan98
Riëtte* :
👌🏼Awesome 🪻🪻🪻
2026-06-11 19:41:19
2
moira41932
Moira 🇿🇦 :
mooiste musiek 🥰🥰🥰👌👌
2026-06-12 11:06:45
0
barbara.nel1
Dogter Van Die Here :
Fantasties lief jou musiek so baie 🥰🥰🥰
2026-06-12 11:13:40
0
sanna3213
Sanna🐝🇿🇦 :
liewe Maestro. Toe ander my son wou laat onder gaan het het, het jy dit weer laat opkom en skyn. Jy maak net mooi met my woorde. elke keer. Maar hierdie een span die kroon! Baie dankie vir die ure wat jy ingesit het vir hierdie mooiste mooi! 😇😇😇
2026-06-12 10:30:24
0
user5338824011659
user5338824011659 :
Dis pragtig!!! Mag die ink in jou pen nooit opraak nie. 🥰
2026-06-12 07:33:11
1
cheeky1047
Lena Erasmus. :
Baie.dankie Joe baiemooi liedjie Joe,jou stem is goud werd my Ikoon.🥰🥰🥰🥰🥰🥰
2026-06-11 21:14:45
2
vic3802
babie :
so baie baie mooi baie dankie Joe
2026-06-12 07:00:35
1
To see more videos from user @therealjoesteelza, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About