@catharina6464: #ramkat radio

Catharina
Catharina
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 13 June 2026 09:48:29 GMT
17364
1850
156
208

Music

Download

Comments

evieelliott53
EvieElliott :
Hierie musiek maak my boerehart warm....!!! Dis prastag!!!! 🥰
2026-06-17 18:42:38
2
user6003739166140
elsie :
🥰Like
2026-06-14 01:16:45
2
gulegubben
Gulegubben :
love this band.🥰🥰🥰
2026-06-14 17:44:58
2
annavoster
ansie vorster :
my geliefkoosde boere musiek groep. julle maak Baie mooi musiek en dan lyk julle so mooi as julle dieselfde aangetrek is. 🌹♥️🌹♥️
2026-06-14 11:13:27
2
blommetjie2755
snyman :
pragtig julle mag maar
2026-06-14 14:51:17
2
estelle.kriel7
Estelle Kriel :
I LOVE IT AMEN LORD JESUS 🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏
2026-06-26 14:18:54
2
kriek622
Mercia :
Love die orkes
2026-06-25 16:03:58
1
hendrik.stoltz4
Hendrik Stoltz :
Dit is so mooi speel elke dag asb
2026-06-14 04:26:28
1
louis.griessel7
Louis Griessel :
2026-06-14 07:30:52
1
christiaandieder8
christiaandieder8 :
Pragtig.ALTYD FANTASTIESE.KITAAR KLANKE.VOIRSPOED VIR JULLE ORKES.AMEN.
2026-06-14 08:49:28
1
christiaandieder8
christiaandieder8 :
LUISTER NOUNET.FANTASTIES.
2026-06-14 08:50:15
1
rita.steenberg
Rita Steenberg :
pragtig 🙏
2026-06-14 09:08:23
1
riri47280
riri :
kaniewarry julle musiek is puik Rudy jy pick smart man Love it❤️❤️❤️
2026-06-14 09:41:42
1
vernonjl
VERNON :
music warmee ek groot geword het , tog so lekker gedans op my ma se voete , Dankie my moeder .
2026-06-26 18:22:53
1
cindymels
CindyMels :
Pragtig. Luister vir jare al die musiek. 🥰🥰🥰🥰
2026-06-25 17:23:08
1
faithful_195
@queenofthe80s07 :
🥰🥰🥰
2026-06-25 15:36:31
1
leonoralourens
Leonora Lourens :
Boere musiek baie mooi my oorlede man was ook n kitaar speler al die jare saam gespeel. Veral sy tik op kitaar so pragtig. 🥰
2026-06-25 11:29:16
1
hantie.van.der.me
Hantie Van Der Merwe :
die beste in die geweste
2026-06-14 17:08:26
1
andrie.lewis
Andrie Lewis :
Love it dis nog Musick. my seun bly daar langs die rivier glo hyt Jul al seker gehoor. Baie mooi
2026-06-20 22:33:27
1
benvorzan
Barend Pelser Gen X :
❤️❤️❤️
2026-06-14 19:33:11
1
louisa70478
louisa :
Wow!!! Awesome!!! love it!!❤️❤️❤️🌹🌹🌹🌹🥰🥰🥰
2026-06-19 08:57:00
1
x3keano_.x3
x3-keano-_- x3 :
wens hy kan my leer
2026-06-15 07:49:16
1
marie.ferreira62
Marie Ferreira :
2026-06-16 22:25:02
1
To see more videos from user @catharina6464, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About