@houseofaltun: 🚨 Healthy hack alert! 🚨 No oil? No deep frying? No problem 😎 Air Fryer Vetkoek 🥖🔥 • 1 kg white bread dough • Flour for dusting Better as jou ma se kos. 🤫 ✨ Fluffy, crispy, guilt-free heaven in every bite! ✨ #southafrica #foryoupage #foryou #fyp #EasyRecipes
jyt pannini's gebak. die ding van n vetkoek is dat die deeg ge deep fry moet word. niemand tel kaloriee as jy vetkoek eet nie... 😂😂
2026-06-15 06:25:28
223
Magda VD Merwe :
Dit lyk heerlik maar dit is nou meer n rooster koek as n vetkoek
2026-06-15 05:27:00
145
stavkim2021 :
calm down guys we all not its not traditional vetkoek, he is giving a healthier alternative just without all that oil
2026-06-16 08:54:40
4
nina :
no I'm sorry vetkoek must be done in oil otherwise it's not vetkoek. those are just rolls. but I'm sure there will be ppl who rather have it that way. enjoy
2026-06-15 04:28:34
19
Abstix77 :
dit lyk Meer Soos n rooster broodtjie 🤔🤔
2026-06-15 07:01:00
22
allenbernardmuell :
Baie lekker, maar sonder oillie is hulle maar lekker broodrolletjies.
2026-06-15 00:22:41
45
Koos :
Dis maer koek. Nee wat gee my maar n tradisionele vetkoek🤣
2026-06-15 11:13:57
13
Rob Writes Taboo :
Dis nie ‘n blerrie vetkoek nie man sies
2026-06-15 17:35:30
7
koos59hoff :
Ek hou van die gemak van jou idee maar die lekkerder as jou ma se vetkoek. Ek glo nie daai een nie !!!
2026-06-15 00:58:45
9
Hehe :
Dit lyk amazing 🤤
Baie dankie 💃
Daai was die mooiste oog knik ooit
2026-06-15 08:43:20
8
Maria.... :
it needs oil that's why it's called fat cake
2026-06-15 11:38:54
9
Warren Minnie :
brood😂
2026-06-15 01:21:32
11
annagouws76 :
Nee vetkoek moet in olie gebak word en hol wees van binne om te vul met vulsel ek bak al 50jaar vetkoek weet wat n regte een is daai is brood rolle of iets
2026-06-15 07:48:16
6
Whatlife's@🇿🇦 :
Dis mie n vetkoek nie. Dis n bun of pannini. Nee man, vetkoek moet daai diepbraai lagie buite om hê
2026-06-15 16:45:45
2
Jenna Jenna :
nee sorry dit noem ons stoof broodjie,vetkoek word in olie gefry
2026-06-15 04:53:43
5
Audrey :
en daar gee j vir my u idea.. k gaan dit deff maak met mince kerrie.. 💚🙏
2026-06-15 03:19:39
8
Sparky ❤️ :
It might not be a vetkoek, but I’m still going to try it. Thanks for sharing 🙏🏼
2026-06-15 09:22:44
8
Moepedia :
You’ve made rolls not vetkoek
2026-06-15 05:52:23
1
Valerie Kotzee :
nee wat jy het dit mis. is nie vetoek nie.
2026-06-15 18:39:44
3
Elize Lee :
dit lyk soos rooster brood
2026-06-15 04:54:34
3
Kaspaas :
Hé boeta, lyk my jy het nog nooit gesien hoe lyk ñ vetkoek nie? Daai wat jy maak kan dalk deurgaan as ñ panini of ñ roosterkoek of ñ bun, maar beslis nie ñ vetkoek nie.
2026-06-15 20:37:30
2
Chris Calvin Gierke :
Jy seker is vetkoek en nie rooster brood nie?
2026-06-15 06:11:40
2
Ina :
Gaan dit beslis probeer. Beslis gesonder
2026-06-15 08:00:16
1
Steph Harmse :
so jy het n bun gebak. veels geluk
2026-06-15 13:27:23
2
johangiliomee365 :
Lyk soos paninis. Vetkoek moet juis in olie gebraai word want dis die idee agter vetkoek.
2026-06-15 13:50:22
1
To see more videos from user @houseofaltun, please go to the Tikwm
homepage.