@macmerv101: #tiktok

Andre
Andre
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 15 June 2026 15:38:38 GMT
32256
778
114
73

Music

Download

Comments

desiregrove
Dezi :
My word, I feel so sorry for you. Your heart is shattered. Your wife was a beautiful lady. Do you have a decent support group, to help you cope?. Don't isolate, please. Take care of YOU.
2026-06-15 18:16:29
1
real.knock.knock
knock knock..jy se my niks :
sterkte my mens weet hoe seer is die seer van aleen wees die gemis en verlange ....lewe sonder die liefde van jou lewe is vrek somer vrek seer maar weet net jy nie aleen
2026-06-26 18:45:40
2
tinkiedebeerjonck
Tinkie :
Jou posts bly opkom in my feed en jou liefde vir haar is so besonders en mooi dit gee my selfs trane in my oë . Sy was n pragtige vrou . Ons het ook ons 3 kleinkinders verlede jaar in n motorbotsing verloor dis die seerste seer 😭😭😭 ek bid dat jy vertroosting sal kry tot julle mekaar weer ontmoet ek kewe ook net vir daardie weersiens .
2026-06-16 04:40:53
1
ilzamakin00
Ilza :
11 jaar later en steeds gut wrenching painful.
2026-07-09 16:13:41
0
hermanus356
Velle :
As jy iemand lief gehad het en hulle is weg vir altyd dan breuk jy stukkie vir stukkie myne nou al 7 maande weg en ek huil nog steeds,al raad wat ek het is Bly glo in die Here daar n rede vir jou verlies,myne het my die Here laat aan neem as my saligmaker groot gedoop en ingesalf met olie dink dit was haar roeping om my siel te red,so gaan soek iets wat sy vir jou special gedoen het,dit help soms Sterkte vir jou
2026-06-16 08:38:49
4
marina3814
Marina Ciliani :
Elke keer wanneer jou video's by my opkom, voel ek die seer in my hart. Nie omdat ek ooit werklik kan verstaan of ervaar waardeur jy gaan nie, maar omdat ek met jou meevoel. Vandag bid ek vir jou en jou kinders. Mag God julle styf in Sy liefdevolle arms toevou, julle krag gee vir elke nuwe dag en julle harte met Sy vrede en troos vul. Mag julle Hom naby beleef, veral in die moeilike oomblikke, en mag Sy liefde julle elke tree van die pad dra. 🙏
2026-06-19 14:44:28
0
nickycastelyndasilva
Nicky :
Eina is eina!
2026-07-05 17:44:26
0
conrad.nieman
conrad nieman :
Parra?
2026-07-03 15:23:27
0
mariettevander
Mariette van der Mer :
Hi Andre. As ek mag vra... Waarvan en wanneer is sy oorlede? Ek sien jy kry baie swaar.... 😭
2026-06-15 15:59:06
1
user5034410960347
.. :
Sterkte 🙏🏻🙏🏻
2026-07-04 17:55:14
0
mariocarelse146
Mario :
Een mooi song ek het my vrou ook so 4jaar terug verloor nou is dit net God ek en my kids dit is n baie groot seer🙏🙏🙏
2026-06-16 05:59:25
2
rias2155
Ria Strydom :
Andre jou post is gereeld op my feed. Mens voel jou seer en die gat in jou hart. Moet asseblief net nie moed opgee nie. Die Here sal jou hierdeur dra. Moenie Sy hand los nie. Ons is baie wat jou in gebed opdra. al het jy geen ondersteunings groep nie is jou TIKTOK vriende hier vir jou. Vasbyt Andre. Dink aan jou.
2026-06-22 15:23:33
1
user6639605819542
magda :
Sterkte ek weet hoe jy voel mis my man ook
2026-07-04 13:07:34
0
user8491507267223
Joan :
sterkte dis nie maklik mis my man net so
2026-07-05 16:40:22
0
ericka2666
Ericka van Staden :
Sterkte Andre.
2026-07-01 20:17:19
0
juanitapretorius33
Juan vosloo :
Ai, Andre, ek lees elke ode aan jou 'Parra'. Ek voel so, so jammer vir jou. Dis bitter swaar, my jeugliefde en man is ook oorlede en elke dag voel vir my soos 'gister'. Ek bid vir jou. Xxxx
2026-06-15 21:09:46
1
hansievandenbe736
Hansie :
Sterkte Andre my vrou is al 4 jaar oorlede huil nog gereeld vat dit maar dag vir dag bly sterk vir jou kinders se onthalwe
2026-06-22 16:18:30
1
janebond00784
Janebond007 :
Ai ek bid dat die Here jou deur die moeilike tyd sal dra sterkte vir jou
2026-06-15 17:08:26
0
rina.vd.westhuize
Rina Vd Westhuizen 0660079576 :
Sterkte 🙏
2026-06-20 20:43:51
0
sannie.van.vuuren
Sannie van vuuren :
ANDRE I DONT KNOW YOU BUT YOUR WIFE WAS BEAUTIFUL.I CANT IMAGINE WHAT YOU ARE GOING THROUGH.ALL THE BEST 🙏
2026-06-20 16:00:28
0
lottie7803
🇿🇦Lloyd🇿🇦 :
Shame baie sterkte
2026-06-22 10:46:48
0
my.hulp.kom.van.bo
🙈🙉🙊Anneke🙈🙉🙊 :
Jammer vir dit. Weet hoe jy voel, het my man ook verloor veels te vroeg. was ma 28 jaar oud. Kan nog steeds nie oor sit kom nie
2026-06-22 00:50:52
1
gouws95
Hannetjie Gouws :
Baie sterkte dit is 'n baie seer.
2026-07-15 17:02:39
0
ghr704
GERT :
so jammer. ek was en is nog daar
2026-06-25 17:51:03
0
gideonslabbert2
Lal ( Die Losmakers) :
Sterkte Andre🙏🙏
2026-06-15 18:29:28
0
To see more videos from user @macmerv101, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About