@dj_skynhart: Ek werk nie meer vir drome nie... Ek werk net om oor te leef. Vir baie mense is dit die harde werklikheid. Maar selfs in die donkerste tye mag ons nie ophou glo dat beter dae kan kom nie. Hou aan veg. Hou aan droom. Jou storie is nog nie klaar geskryf nie. 💔➡️❤️ #EkWerk #Oorleef #Afrikaans #Lewe #WerkersLewe
Ek is jammer om te hoor hoe jy voel my friend maar ons almal voel die selfde en ons sit ons vertoue in God ek kyk voor ons en gee ons beste vir ons kinders se onthalwe
2026-06-18 06:31:12
17
OG-STORM :
maak dit saveable asb😭😭
2026-06-17 04:32:27
11
🇿🇦🇿🇦 :
hoe download ek die song is hy uit
2026-06-19 16:11:54
7
Sue-Mari Govender :
Kan ons dit nie Spotify need
2026-06-18 14:26:22
1
Ian Louw :
Waar kan ek die song aflaai? Ek hou van dit
2026-06-19 08:39:18
1
Malume Shamil :
wou Download en vir my Baas stuur ma sien ek kan nie...🤦🏾 ek ma weer n jaar op staan en gaan werk🤕 Dankie dit klink lekker
2026-06-18 13:51:36
1
RUBEN :
my favorite song van die jaar😂
2026-06-21 01:36:05
2
Nadeem Parker :
I love this
2026-06-17 18:06:06
0
Tiaan Tivonia :
kni wag om dit te speel op n maandag oggend
2026-06-20 21:47:06
1
zander wessels 30 :
kry nie die song nie
2026-06-25 20:33:18
0
Hadley C :
2026-06-18 06:47:33
0
Johan Rootman :
2026-06-17 08:34:17
0
janinetalliard :
Sowaar ma ons het nie keuse nie
2026-06-18 11:44:38
1
the only vellies :
2026-06-18 14:58:36
0
Francois Marais202 :
Diep woorde
2026-06-20 18:46:05
1
Morne James :
so waar
2026-06-16 20:39:52
0
Charnay Adams :
os is almal pushvol
2026-06-17 21:49:17
2
🇿🇦KING🇧🇷 :
Dis actually om te oorleef nie om oor te leef nie👀👀
2026-06-18 15:06:08
2
Lerenzo kock :
my maat alles sal orite wees
2026-06-19 12:49:35
1
Arthur Harker :
hi..wat is die liedjie asb..
2026-06-17 22:30:53
1
Maria Jansen :
Song name
2026-06-20 15:59:09
0
ekud :
ja nee ons almal se stryd en baie min waardeur ons
2026-06-17 20:44:04
0
To see more videos from user @dj_skynhart, please go to the Tikwm
homepage.