@hesti_highlights: So dankbaar vir ‘n ekstra verlof dag vandag 🥰🥰 . . . . . . . . . . . . . #mom #Vlog #momoftwo #evening #tiktoksouthafrica

Hesti 🌷
Hesti 🌷
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 16 June 2026 05:55:49 GMT
69249
4096
70
13

Music

Download

Comments

dieselworx_
Sonette :
hoekom is jy so winderig,sies😂
2026-06-16 13:40:36
8
itssatisfique
VaalMuis1989 :
my kinders is net so erg oor yogurt lol
2026-06-23 17:19:57
1
mevgreyling3
Almarie Greyling🌻 :
Jy is n super mamma ❤️
2026-06-16 09:03:47
8
teacher.helga
Teacher Helga :
oo ek love sullivan's crossing ek gan nou die nuwe season online kyk.
2026-06-16 14:09:04
4
estaviljoen01
Viljoentjie :
Hesti moes julle weer trek
2026-06-16 08:13:41
3
r3203585
Rossy :
hule twee raak tog te vinnig groot❤️🥺
2026-07-12 15:20:52
1
brave_company
Maxine 🤍 :
Dis so lekker om nou weer content in jou nuwe huis te sien! ❤️
2026-06-16 14:36:25
2
marizekilianuys
FACED Bridal Artistry 🇿🇦 :
Ek is bly ek is nie die enigste een wat my kinders leer om nie in die huis te hardloop nie .. Luister hulle? Neeee, Praat ek 10 keer daaroor? Jaaaa ... 😂
2026-06-16 19:05:13
1
adristanfliet
Adelz❤️ :
Een van my gunsteling content creators dit is so bevredigend om te kyk baie geluk met die nuwe woning💖
2026-06-18 07:13:34
2
tantjies7
Tantjies :
My dogtertjie wil ook net heeldag yogurt hê. Ons het dit nou al gelimit na een 'n dag. 😂
2026-06-16 07:41:09
2
kasea50
Karin 💖 🇿🇦 :
My seuntjie het yoghurt gelove.. nou soek hy dit net wanneer ons nie het nie 😂
2026-06-16 11:21:21
2
cheriseallen0
Cherise Allen :
waar het jy die stoeltjies en wit plastic tafeltjie gekoop?😍
2026-06-16 11:04:48
1
ashleyvanwyk55
ashleyvanwyk55 :
🥰🥰🥰🥰Jy is dierbaar met jou kinders hulle is te oulik
2026-06-16 15:33:02
1
chantevisagie18
Chantè Visagie :
Mooiste Hesti. Sussie kom September en boeti is 4. Ek will hoor bad boeti en sussie saam? Ek weet nog nie of ons dit moet doen of nie. En wanner stop n mense dit?
2026-06-23 16:49:01
2
heidi.co.za
heidiSA :
Ek wil jou graag VN maaaar kry nie dit reg nie. My kinders het ALTYD so rondgehardloop en dit was groot bakleiery as ons geëet het. Tot ons huis gekoop het en by die eiland eet. Nou eet hulle SO mooi en al hulle kos. Haha niks meer tv of dinge wat hulle aandag aftrek 😁
2026-06-17 13:51:19
0
valeshkapotgieter
VALESHKA.POTGIETER :
Hoe kry jy laat jou seuntjie in sy eie kamer slaap, my seuntjie weier en ons het al alles probeer (ligte aanlos, by hom le )
2026-06-16 06:26:38
0
marlize31
Marlize :
jip ek stem saam oor jogurt😂😂
2026-06-16 06:58:50
1
meaxlife
Mea 💛 :
waar het jy die cot vir sussie gekry? 😊
2026-07-15 12:14:20
1
oogies58
❤️Percia❤️ :
hoe deal jy met tatrums van n baba?
2026-06-16 07:37:20
0
user069897892
KarforeverloveBen :
ja yoghurt is n groot staple voedsel in ons huis koop elke week R80 se yoghurt. insane maar soooo lekker en ek dink dis n beter opsie as sweets. my 2 kinders al groot maar ek en my man eet saam..yum
2026-06-16 07:52:36
1
mambpretorius
Bennedean Pretorius :
Love julle nuwe huis! Wat gooi jy in hulle badwater?
2026-06-16 07:52:15
1
x.x_willa_x.x
x.x_willa_x.x :
hoop julle is nader aan die skool 😳
2026-06-16 10:36:11
1
chante_grobbelaar
chante_grobbelaar :
Waar het jy daardie oulike bunnie poofs gekoop?
2026-06-16 10:07:39
1
leandilategan
leandilategan :
Waar het jy daai banke/stoele vir hulle gekoop aan die begin van die video?
2026-06-16 08:20:40
1
To see more videos from user @hesti_highlights, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About