@digitaldollarswithari: Ons praat genoeg hieroor nie... Ons kyk altyd na die koste van verandering. Die koste om iets nuut te begin. Die koste om 'n risiko te vat. Die koste om uit ons comfort zone te klim. Die fisiese bedrag… Maar min mense kyk na die koste van om presies dieselfde te bly. Want daar is ook 'n koste. Die koste van nog 'n jaar in 'n werk wat jy nie geniet nie. Die koste van wakker word met daai gevoel dat daar meer vir jou moet wees. Die koste van uitstel. Die koste van wonder "wat as?" Die koste van nog ses maande wat verbygaan sonder dat iets verander. Want die waarheid is: Die koste van om dieselfde te bly is baie groter as die koste om te begin. → Comment COST as jy weet jy kan nie nog 'n jaar op dieselfde plek bly nie.🤍 #mindsetshift #digitalmarketing #affiliatemarketing #onlinebusiness #timefreedom