@pastorbrendav: #fyppppppppppppppppppppppp #churchtiktok #fyp

Pastor Brenda
Pastor Brenda
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 16 June 2026 15:49:23 GMT
4203
398
122
29

Music

Download

Comments

barbara.perlman1
Tannie B :
im so grateful for the breath of life and for healing. im grateful that I have a beautiful caring Pastor who prays and checks in on me and encourages me ❤️❤️
2026-06-16 16:00:33
1
adelemarais591
Adele Flanigan :
dankbaar dat ek n warmbed , warm stort v my dierbare man
2026-06-24 06:49:50
1
pieter.maritz5
Pieter Maritz :
Amen
2026-06-16 17:48:02
1
andreb853
2026-06-17 02:18:25
1
koos865
Kabous Koos :
dankbaar vir ðat God altyd saam my loop,ķrag gee om op te staan en kan gaan werk,n inkomste het omvir my famielie mee te te onderhou, God is altyd goed vir my,Hy het my en jou lief Dankie Vader vir al die seeninge wat U so mildelik aan my skenk
2026-06-18 20:03:40
1
piet7028
Piet :
Ek is dankbaar vir n werk, n gesin, goeie gesondheid., n geestelike groei kerk. awsome men of purpose sel groep en dat ek my Godsdiens kan uitleef in n vry land
2026-06-17 05:17:29
1
user7743216329436
user7743216329436 :
Eks dankbaar dat die here my oe oop gemaak het en kan op staan thank you God amen 🙏 🙌
2026-06-19 05:32:07
2
buurman1973
Jakes :
Dankbaar dat my naam in die Boek van die Lewe staan, dankie Koning Jesus vir U kosbare Bloed wat my naam geskryf het.
2026-06-16 19:52:10
1
anneleneleroux899
Annelene le Roux899 :
Ek dankbaar dat die Here my wakker gemaak het, my gedra het deur die dag, vir die mense wat daar is vir my dankie vir n dak oor my kop, kos klere, bed met n warm kombers oor my. Dankie Here vir pastoor Brenda wat die woord bring vir ons bemoediging🙏🙏
2026-06-16 16:20:32
1
minitarodrigues51
minita :
I am grateful for waking up this morning
2026-06-25 15:15:00
1
usernamep008
sandra :
Amen
2026-06-17 18:43:04
1
lamont248
Verna :
Dankie dt Here my deur hierdi dag gedra ht 🙏🙏
2026-06-16 17:42:48
1
deon.van.aarde1
Deon Van Aarde :
Alles 🙏💕
2026-06-18 01:35:21
1
user33876109529933
@Susanaspekkies :
Asem in my longe te blaas.
2026-06-30 10:23:47
0
ravayganoralbertus
Ravayganor albertus :
Baie dankbaar da die here n verskil in my lewe kom mk ht ekt n permanente werk eks Meer as n jaar verlos vn alcohol so bje bje dank baar alle lof en eer kom u toe 🙏🙏🙏🙏🙏🙏
2026-06-16 17:31:19
1
mk777157
Mk777 :
Ek kan dankie se ek kan loop sien praat.Lewe.Eks dankbaar ek het n talent van kuns ek is dankbaar ek ht hande voete.Eks dankbaar Jesus is daar vir my
2026-06-22 19:30:13
1
user3083129413813
jacky :
eks dankbaar dat die Here my nog n kans gegee om te lewe vir my gesondheid
2026-06-25 11:00:28
1
willemien09
@Willemien :
ek is dankbaar om op te staan en elke dag my 2kinders te sien lag🥰🥰🥰 🥰🥰🥰
2026-06-22 10:39:06
0
riaanrossouw391
riaanrossouw391❌️ :
amen 🙏 ek is dankbaar om op testaan vandag
2026-06-22 11:31:40
1
tess_massey
Tess :
Amen🙏🏽🙏🏽Baie waar woorde🙌🙌👏👏
2026-06-17 03:51:06
1
ilaniflores10
ilaniflores10 :
🙏❤️Dankbaar vir genade vir nog n dag xx Ons hou aan bid xx
2026-06-16 16:02:37
3
user6621661355050
Thinus :
Amen en dankie 🙏🏻🙏🏻🛐🛐
2026-07-02 05:21:04
0
dagdromers777
mor24689 :
Iam grateful for God's Restoration currently still ongoing in my life after taking me out of a dark hole a year and couple of months ago taking me from addiction to total sobriety until now and trusting me with more and more in my employment and to serve and giving me such a great gift to encourage motivate and uplift people being gracefully broken,I thought my life was over with divorce after 28 years of marriage but no God took the chaos and turned it into my blessed story where Iam now,I really have a huge testimony and also wrote a book to inspire.Glory to God✝️✝️
2026-06-25 17:36:06
0
altino169
AltinoJr.11 :
Amen pastor ek het baie om voor dankbaar te wies
2026-07-01 13:00:12
1
natsm4
Nats :
Dankbaar dat die Here my en my gesin nog n dag gespaar het en Vir voedsel op die tafel
2026-06-16 16:25:57
0
To see more videos from user @pastorbrendav, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About