@bokvanblerkreal: Pret by Ons vir Jou.

Bok van Blerk
Bok van Blerk
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 16 June 2026 17:57:19 GMT
1839
75
1
1

Music

Download

Comments

thesaintmk677
TheSaintMK677 :
Dankie vir al die goeie werk wat jy oor die jare gedoen het. Van jou musiek tot jou vertolkings op die verhoog. Dit was vir my 'n voorreg om dit as net 'n gewone mens te kon beleef en geniet. Ek het verlede naweek die musiekblyspel oor die tweede boere oorlog by die Afriforum teater gesien en dit het my net weer laat besef hoe belangrik erfinis is. Ek dink nie mense besef altyd watter invloed kuns, musiek en stories op ander kan hê nie. Dankie vir alles wat jy oor die jare bygedra het.
2026-06-22 20:04:22
1
To see more videos from user @bokvanblerkreal, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About