@netwerk24: Peet Viljoen is Dinsdagaand op die O.R. Tambo-lughawe in Kempton Park in hegtenis geneem kort nadat hy om 18:00 van Newark in New Jersey, Amerika, met ’n United Airlines-vlug in Suid-Afrika aangekom het. Lees meer deur die skakel in ons bio.🔗 #MelViljoen #PeetViljoen #netwerk24 #nuusinafrikaans
Netwerk24
Region: ZA
Wednesday 17 June 2026 07:28:34 GMT
Music
Download
Comments
Rhoda Van Den Berg :
Mense ons is nie daar om ons te verlekker in ander mense se ondergang nie
2026-06-17 09:20:09
31
Marc :
Wearing a Louis Viljoen tracksuit nogal!
2026-06-17 09:40:34
5
HeleenP2702 :
Hope your new accommodations is better than the old ones 🤔
2026-06-17 08:02:24
28
antoinette_booth :
Amper statig in sy Louis Vuitton sweetpakkie!☺️
2026-06-17 08:34:20
20
junior :
nou is jy in die tronk bra
2026-06-17 08:36:03
20
Willie Kolver :
Altepragtig 😃😃😃
2026-06-17 08:13:20
15
Yolanda Hyman :
HOEKOM IS DIT NUUUUUS???????
2026-06-17 10:16:15
3
Vivian Botha :
Suprise suprise Peet Pateet
2026-06-17 09:06:26
3
Titan Weave Gear :
Welkom in regte SA, Pateet
2026-06-17 08:50:26
11
user182343 :
2026-06-17 10:47:56
0
✨ Zee 🍉 :
Poetic justice in real life
2026-06-17 09:58:22
1
Jonathan :
Peet en Louis, SA icons
2026-06-17 09:35:17
1
008 :
SA you make me proud to finally do something!!!
2026-06-17 10:44:05
5
Stella Oosthuizen :
Welkom terug! So bly jy kan dieselfde lug wat ons inasem geniet, realiteit
2026-06-17 09:33:20
0
Rocketman :
peet weet.....
2026-06-17 08:54:53
3
Christo Groenewald :
💖💖💖
2026-06-17 08:48:58
2
sentryrainbowsixsiege :
Mooi man slim etter🥰🥰
2026-06-17 09:17:46
1
To see more videos from user @netwerk24, please go to the Tikwm
homepage.
© 2021-2026 TikWM. All rights reserved.