Mmmm ek het gewonder waar is die kondensmelk! Dit maak die slaaitjie ekstra lekker. 💙
2026-06-18 09:18:22
5
patrys :
'n lekker rooi ui
2026-06-18 05:54:35
3
userRina :
never new you can make it like that ,yummy
2026-06-18 05:11:22
1
Michelle Simons :
yummy altyd lekkerste kos video's van Emile🥰🥰😋😋😇
2026-06-18 06:21:31
2
QUEENJ :
hkm kan mens ni dit download ni
2026-06-18 05:49:58
1
Minka_Mink :
Las ook n bietjie gebraaide uie en chilli
2026-06-18 07:57:32
3
Thiara :
Ek wil weet is dit die tipe mayonnaise wat die verskil in kleur gee? Ek sien baie keer aartappel slaai lyk heerlik wit maar as ek dit maak lyk dit geel?
2026-06-18 09:33:18
1
Jane Online Shop :
more het jy nie n leke broccoli slaai nie
2026-06-18 07:44:09
1
user72328181052854 :
wat se berries poeier is dit
is dit Raja medium???
2026-06-18 05:33:59
1
Anelia van der Watt :
O lekker, gaan beslis jou resep probeer. Lyk heerlik! Goeie tip om al jou goedjies saam met die sous te meng. ❤️
2026-06-18 07:25:32
2
twiggy :
dit kyk heerlik dankie baie🙏
2026-06-18 09:34:11
1
Boksie de Beer :
Dit het heerlik gelyk totdat jy die kondensmelk ingegooi het. Nie my smaak nie
2026-06-18 08:10:52
0
🌻🌻🌻 PETRO 🦋🦋🦋 :
gaan hom defentief probeer!
2026-06-18 08:29:23
1
❣️Sue❣️ :
Yes ek wou sê daar kort Kondensmelk 😁🥰
2026-06-18 07:30:12
1
Jade :
Die kondensmelk maak die verskil.. My kleinkinders eet omtrent die laaste sous van die aartappelslaai bak af
2026-06-18 08:41:57
1
Cheryl Barron :
Ek gaan dit definitely maak😉
2026-06-18 05:10:36
1
rainbowsgivevodka :
love die Kerrie wat by kom gaan dit probeer
2026-06-18 05:15:33
1
george :
awesome Emile excellent
2026-06-18 10:25:17
0
Bernie :
Ek is nie mal oor artapelslaai nie, dit lyk lekker, gaan dit probeer
2026-06-18 05:22:11
1
Sadie Williams :
Dit lyk baie lekke dankie.
2026-06-18 05:37:51
1
Emily :
Yummy ,dit lyk lekker ek gan dit maak🥰🥰🥰
2026-06-18 04:58:25
1
Love :
Oooo lekker yummy gee my n wareme artapel slaai asb
2026-06-18 08:48:51
1
🔱🪷 Stille Waters 🪷🔱 :
Ek Gaan dit beslis probeer
2026-06-18 11:09:48
0
❎ Carel 🇿🇦 :
Dit lyk heerlik
2026-06-18 11:06:08
0
taniareeva :
Dit lyk baie lekker
2026-06-18 12:48:49
0
To see more videos from user @emilesekombuis, please go to the Tikwm
homepage.