@pastorbrendav: #fyp #PsBrenda #churchtiktok #fypシ゚viral #fyppppppppppppppppppppppp

Pastor Brenda
Pastor Brenda
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 18 June 2026 16:29:47 GMT
44053
3206
914
280

Music

Download

Comments

karin_mostert0
Karin :
hallo. ek is in my siel in moeg vir alles wat ek moet dra. Dit maak my siels moeg
2026-06-18 17:53:36
15
12angelface
Heidi Avon, Justine representa :
hi ps Brenda, ek stres bieki die maand oor my financial, maar ek bid en los dit in jesus se hand ,en ps Brenda hoe voel jy ,ons bid saam 🙏🙏
2026-06-18 16:53:35
7
claretsnyders
Claret Snyders :
hi pastor brenda k s vn namibia bid asb vi my k ht relationship disappointments en financial break through k isi okay ni my hart s bja seer.
2026-07-01 19:10:27
1
biancageyser13
🎗Bianca Geyser13🎗️ :
Eks nie ok nie Pastoor. Ek sukkel vanaand, eks so emotioneel en eks so so moeg en in soveel pyn. eks so geworried oor my finansies die maand Pastoor 💜😭🙏🏼✝️
2026-06-18 16:40:15
8
ingrid_9366
Ingrid Andrew :
dit gaan glad nie OK met my nie.ek is verskriklik moeg van n sekere situasie.ekt gebid daaroor maar dit het nie verander nie.ek het selfs begin dink ek bid maar nie meer nie.dis te stresvol.
2026-06-18 19:07:47
5
bekkie90446
hallo :
Pastoor dankie vir dit. Ek os so moeg ek kan nie mee nie. My man het kindny failer. En besluite oor my blyplek.
2026-06-25 07:24:24
1
zelmahuman
zel :
Goeie naand Pastoor Brenda. Daar was n vloek op my pa Se Lewe uitgespreek dat hy Alzheimer's het,Ek is so kwaad Vir die persoon,maar Ek weet Ek moet vergewe. Ek wil nie dit uitspreek nie want Ek wil nie die siekte aanvaar nie. Hy raak baie erg Nou. Ek bid Elke dag Vir my pa en my familie. En Ek Glo dat Jesus my pa Kan gesond en heel maak. Bid asb Vir my pa en my sussie sy kyk Na my Pa maar dis baie swaar Vir haar. Ek is so bekommerd oor my sussie en pa. Baie dankie Pastoor Brenda 🙌🔥🕊️
2026-06-24 20:44:11
1
bleuangel69
Baby angel :
goeie more Pastoor klein diep woorde net nee ek is nie ok binne my skreeu ek en dit is seer
2026-06-24 10:30:32
1
cgriessel
Charissa Griessel :
Amen. Bid asb vir my vir gesondheid en finansies. Baie dankie Pastor Brenda. 🙏
2026-06-24 06:11:00
1
user2147499045314
Pops :
My Finansies asb Pastoor🫂🙏
2026-06-23 21:33:21
1
marcelwitbooi587
Marcel Witbooi :
hallo pastor ek is geestelik moeg pastor x bekly geestelike battles by my werk en ek is baie lief vir my werk en x het ook maar deer die here se genaade die werk gekry deur tekens wat die here my gewys het tekens in die natuur en by my werk tekens soos 345en6 en ek verstaan nog niks pastor
2026-06-20 12:08:49
1
irma.bronkhorst0
Irma Bronkhorst :
Baie dankie Jesus Amen 🙏 🙌 ❤️💖
2026-06-24 07:15:43
0
junefortuin481
June Fortuin :
Hi good evening I want more of God but nothing happen it's almost like a dark blanket hanging over me I need more of God in my life please 🙏
2026-06-30 19:56:47
1
andrebrummer
Beamer :
Ek voel die laaste paar maande dat ek moeg is voel net nie of ek voor kom met ons finansies nie.
2026-06-24 10:03:52
1
seli.kk3
Seli kk :
Pastor ek en my man se gesondheid is ni so goed nie bid ve ons diabetes
2026-06-24 12:39:23
1
marinda.double
Marinda Double :
Hi pastor. Ek het asb u gebed nodig. My pa is so maand terug oorlede. Ek werk Elke dag en help my kind werk soek. Is nog da Vir my ma ook.Ek is fisies, emosioneel en geestelik moeg. Ek is moeg en sukkel Om party dae net op te staan. Asb Here, help😢
2026-06-21 02:22:10
1
missboshoff
lizzie :
Bid asseblief vir my vir finansies en vir Ruan wat lank in n hosp is dankie Vader seen jou🙌
2026-06-26 18:06:04
1
maraai34
MARAAI :
Dankie bid vir my kinders is Baie lelik met my en my man
2026-06-18 21:28:36
1
user5589462110055
Christelle Vos :
Goeie I more, ek is nie okay nie….💔😭
2026-06-19 02:25:42
5
dorotheajacobs
DorotheaJacobs :
Bid asb vr kinders dat hulle by di voete van di Here mt bly Hom in hul vertroue te mt neem vr my gesondheid so baie dinge mr ek glo en vertrou op God dat finge beter sal gn op sy tyd en ni ons tyd ni asb
2026-06-21 17:22:21
2
missgentz
missgentz :
nee ek is nie okay nie want ek kan dit nie meer dra nie
2026-06-18 18:23:42
4
user75117912494176
God is Good :
Ek Kan Ni Meer Ni n enkel ma bid vi my twee seuns dat Di Here hulle sal very maak ek bid Al vi jare Ek Kan Ni Meer Ni asb pastor
2026-06-18 21:00:02
1
gawerjal007
gawieweiss007 :
baie dankie pastoor kañ asb bid Vir Werk en Vir vergewings gesinheid asb
2026-06-24 18:40:00
1
lynetteruiter
L. R :
Pastor Brenda, x soo mug, ek wil ni mee lewe nimy family, x stress met major depression nobody support me with my illnesses. Please ek kanmeer ni bid advi my. Pastor Brenda.. 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
2026-06-20 18:31:04
0
alidamay20
Alida May :
Pastor ek het die Here so nodig in my lewe, ek het tot n val gekom , en ek soek daai eerste liefde wat ek vir Here gehad het in my is n lui gees, help bid vir my vir daai lui gees,dankie Here vir die boodskap dit roer my siel. Pastor mag die Here jou seen in alles wat jy doen,AMEN Ek wil die Here dien met gees en waarheid, dankie Jesus
2026-06-23 05:43:51
1
To see more videos from user @pastorbrendav, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About