@michellescentsationz7: #foryoupage❤️❤️ please look out for your hygiene 🤣🌸

Michelle_Scentsationz
Michelle_Scentsationz
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 18 June 2026 17:22:02 GMT
12820
525
18
5

Music

Download

Comments

angelique_payne_
🔱 𝔸ngi𝕖 🔱 :
ek het eenkeer n perfume gekoop by iemand op die app ek weet nie wat noem mens dit fake of triple A grade, anyways ek sal nie weer nie dit ruik niks soos die OG nie, Dan betaal ek eerder duurder vir die OG.
2026-06-19 08:19:56
5
headmistresswinx
🌻•❉᭄͜͡Winxi•❉᭄͜͡🌻 :
my white diamond OG is R1200 per bottel en hou my n hele jaar. 😁
2026-06-19 17:26:00
0
wianke..dv
Wianke de Vos :
ek voel ons kort samples om te weeet hoe dit ruik en om seker te maak ons hou daarvan voor ons dit koop. My spuitgoed bottel is R40 en dit hou my n maand as di op is dan replace ek dit dan is dit R80🥰
2026-06-19 05:47:26
0
bianca_hattingh
Bianca :
Ek wil graag bestel by jou maar ek ken baie van daai parfuums nie ek verkies n soet reuk(nie wat soos sweets ruik nie) ek soek n paar recommendations
2026-06-19 04:34:32
0
boeboe127
boeboe127 :
ek koop glad nie meer spuitgoed nie.. ek ook op n blik in 4 dae ek sweer😂😂😂
2026-06-19 09:10:25
0
hannahmohr96
Hannah :
I am a supporter, but think of basic hygiene needs. Bodywash, toothpaste, shampoo and conditioner and roll on with a basic can of spray. Not to mention a bit of cream and feminine products. Against all that perfume doesn't make the cut. I just can't justify one 300 rand bottle. I wish I could. That is the 300 rand that is buying snacks for school 😔
2026-06-19 03:35:38
5
austin_kramer
👊🍀Austin_Kramer🍀👊 :
6 cans of spray that beats my mind
2026-06-18 21:43:40
1
helenmver
Ĥɛĺɛɲ🦞Ṣ̌çoŕpìo :
Ek ondersteun klein besighede in my dorp...dit spaar my met aflewering koste
2026-06-19 04:36:09
0
golden.oldies05
GOLDEN OLDIES ELDERS SHELTER :
🥰🥰🥰
2026-06-18 20:58:36
0
salomi.swanepoel81
Salomi Swanepoel 🇿🇦 :
❤️❤️❤️
2026-06-18 19:40:17
0
bonnybeetle
Bronwen :
❤️
2026-06-18 17:42:09
0
noeksie20
Noeks vanderLinden :
🥰🥰🥰🥰
2026-06-18 18:08:18
0
megan_wolvaardt
Megan_🐠 :
🤌🏻👀🤩
2026-06-18 19:33:02
0
user33338065362154
🎁kakibos :
🌹
2026-06-18 17:28:07
0
ananlroberts
Pienkspinnekop :
💜💜💜
2026-06-19 16:21:09
0
To see more videos from user @michellescentsationz7, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About