Eks seker wat die ou bedoel is, 2 of 3 slegte trades is 300 tot 450 pips in die drein af en ons almal weet daar kom slegte dae, dan moet jy minstens 6 tot 9 TP1's slaan of tot 3 tot 5 TP2's slaan om net te recover, hoekom is die stop loss so wyd? in die geheel sien ek alles tot by stop loss as n entry zone, hoe nader aan die SL ek enter hoe beter om drawdown the minimise en profits te boost... mens moet kyk na beter entry zones as jou SL so wyd is of miskien jou setup gebruik as n guideline en self die mark se struktuur bekyk oor waar om te enter nie noodwendig op jou entry prys nie
2026-06-21 16:22:44
1
MarlowvanNiekerk :
I fully agree. Rather profits than loose everything. Its a hard lesson learnt.
2026-06-19 18:19:11
0
Slayer FX Trading :
🤣 Legend
2026-06-21 08:43:50
0
T-BAG :
legendary advice
2026-06-20 08:54:19
0
Francois Schoeman :
💯% ek Tp 1 op 20 pips mense is deeri kak en as jy nie jou geld vat uit die mark nie gaan sy dit terug vat.💪🏼🚀
2026-06-20 05:39:03
0
Divs0607 :
Al's reg almal het hul eie strat en opinie op fib strat risk men's gewoonlik Maar so 60 pips Maar soos ek se hang Maar van jou strat lekker dag
2026-06-19 09:37:40
0
Melissa :
🤣🤣🤣
2026-06-27 09:04:50
0
Zahn Jooste :
😂😂😂😂😂
2026-06-25 09:23:16
0
Johan Breugem :
😳😳😳
2026-06-27 18:43:29
0
BeccaCherry :
💯💯💯
2026-06-19 09:31:50
0
Dreyer4knDreyer :
😂😂😂😂😂
2026-06-27 22:59:17
0
To see more videos from user @jcgoldentrades, please go to the Tikwm
homepage.