Ek eet die pynappel net so opgesny met Cayenne Pepper 🌶 op n nugter mag in die oggende, always a winner
2026-06-19 16:48:17
1
Wilna Brooks :
Oo lyk lekker
2026-06-20 04:56:10
0
Mister M :
So waar en dit werk! Tried & tested!
2026-06-19 23:13:32
0
Antoinette De Witt :
🥰 Luvit
2026-06-19 12:21:06
1
Amanda :
Ek love pynappel met sout 🙃🙃🙃
gaan hierdie definitief probeer
2026-06-19 10:46:03
1
Elisma :
Kan coach asb op ons whatsapp groep se watter instrument julle gebruik het om daai mooi pynappel te sny en maak sommer n video vir die wat nie weet hoe om n pynappel te sny so mooi nie 😁
2026-06-20 07:38:35
0
Elize :
Love jou contents 👏👏👏
2026-06-20 06:48:55
0
Lurinda@mammaloe🇿🇦 :
2026-06-20 06:37:00
0
Sandra :
dit lyk lekker maar pynappel is een van die vrugte wat nie geeet mag word as jy suiker het nie
2026-06-19 16:47:04
0
jolene smit :
waar kry ek daarsie sous
2026-06-19 19:35:19
0
jdklue1 :
yummy
2026-06-19 14:19:03
0
👠💄🪶👛🌿💝🌻Hes🌸🦋🌧🎀🤲👑 :
njammies
2026-06-19 15:07:56
0
Loraine :
wow very delish👌👌💯
2026-06-19 13:57:50
0
Sharkie69 :
drank ook
2026-06-19 14:24:09
0
Mariska Randall :
hoe het julle daai pynappel so mooi geskil
2026-06-19 18:51:05
1
charmeintjies :
👌👌👌
2026-06-19 15:26:49
0
Junita 🌸 :
@Theuns
2026-06-20 07:43:43
0
To see more videos from user @coach_h_helgard, please go to the Tikwm
homepage.