Pragtig jy beskryf my Pappie 100% in hierdie beautifull liedjie van jou.
My Pappie sou op die 24ste 85jaar oud gewees het.
14 Oktober is my pappie 7 jaar weg, ek mis my Hero psppie met elke tree wat ek gee in elke dag wat God my spaar.
Pappa ek mis pappie...
Dankie Gert vir hierdie Ongelooflike liedjie.
2026-06-19 22:11:48
1
batforlife :
Dis beffffff. Mooi my maat absolute best 🥰🥰
2026-06-19 16:44:21
1
Maria Oelofse :
Ek moes my pa in Mei bëre, vir 45 jaar het my boetie gewag, vandag weet pa en seun is herenig. Ek mis pappa so baie, boetie druk hom vir my. lief vir julle
2026-06-19 20:37:21
1
user8208188046986 Dedre :
Mis my pappie ❤️
2026-06-19 21:17:58
1
Peter Fouche :
Sjoe. Dankie Gert. Jy is reg. kon nie my trane weg hou nie. wat n kragtige song.! Die dag as jou Pa nie meer daar is nie. Dit is die tyd wat jy alles sien en verstaan wat hy jou probeer vertel en leer het. Nou vandag!! is waneer jy hom so baie mis.Net om Dankie te kan sê vir Alles.!!! Dankie Pa. vir wat jy my geleer het. mis jou baie!!!!
2026-06-19 13:39:27
2
Sunel Tolley :
Dit is ñ awesome song dankie🙏🏻 My Pa is eerskomende Sondag 21.06.2022 4 jaar weg en my trane loop steeds elke dag van verlange. Ek dra hierdie lied Sondag aan my Dad op😞💔
2026-06-19 20:25:11
1
andresmith320 :
my maat wat n awesome song trek die hart uit mekaar
2026-06-19 19:46:13
1
Santie Pavier Booysen :
Ek mis my pa so 😢
Dis baie mooi 🌹🥰
2026-06-19 20:27:06
1
dals :
baie mooi. mis my pa baie. 32jaar oorlede. en my man 5maande.
2026-06-19 19:57:04
1
Marietjie Smith :
oo ek nou my oe uitgehuil🥰
2026-06-19 16:48:14
2
Hannes Boonzaaier 🇿🇦 :
👌👌😳😳💕baie mooi song 🎵 ♥️🎶 👌
2026-06-19 20:00:51
1
Priscilla-Potgieter :
2026-06-19 10:43:20
1
Rony :
absolutely awesome ❤️
2026-06-19 17:36:45
1
Bosvark :
BAIE MOOI
2026-06-19 10:27:23
1
Mellie :
So diep beautiful
2026-06-19 19:42:35
1
snyman :
woooooow
2026-06-19 16:31:41
1
hessie :
baie mooi
2026-06-19 21:06:17
1
☆E Anrico De Klerk☆ :
meesterstuk...rergtiwaar mooi ♡
👌
2026-06-19 19:32:12
1
Sanna🐝🇿🇦 :
Pragtig! Baie dankie... jy mag maar sing!!
2026-06-19 21:06:12
1
alettavanrooyen6 :
Sjoe wat n mooi song 🥹🥹🥹
2026-06-19 10:25:30
4
MollievZyldC :
Wat is sie song se naam
2026-06-19 12:28:57
1
Marius Engelbrecht :
Dis 'n pragtige lied. Dankie Gert vir jou mooi songs 😁👍😁
2026-06-19 19:39:57
1
dion smit :
mis ek nou my pa vandag 2 jaar terug gevat😢😢😢😇😇😇
2026-06-19 12:07:50
1
To see more videos from user @neef.gert, please go to the Tikwm
homepage.