@christophermcinnes91: Vergoed jouself. Hoef nie altyd op ander staat te maak nie. #SAMA28 #fyp #virjou #viral #skryfditneer

Mcinnes_in_black_white
Mcinnes_in_black_white
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 19 June 2026 13:08:54 GMT
23559
2286
98
366

Music

Download

Comments

nicolevanderberg4
Nicole :
nooit ek voel soms eks aleen
2026-06-24 19:32:44
4
stef17161
stef :
baie lank laas jy is great
2026-06-19 16:33:28
3
terchayvanvuure92
😝❤️ BADBITCH 😝❤️ :
oom eks altyd aleen het niemand wat Om gee Nie Ek gee op 😭😭💔
2026-07-03 21:16:34
1
tay_se_man
H.R.S.Coetzee :
4 jaar trug
2026-06-21 12:36:03
1
esme30011
🖤💗Esme💗🖤 :
Dink ons skeep ons self af om ander eerste te sit en dis verkeerd
2026-06-21 15:51:56
2
jvanzyl0
J Van Zyl :
Fok pella, waar kry n ou tyd om dit te doen 🤙👊
2026-06-19 19:47:24
2
heinrich.heystek8435
Heinrich aka Night Rider 😎🕺 :
Nou DAAI is ware woorde my vriend en JA ek is self ELKDA dag skuldig daaraan 😔 Dankie vir jou ware woorde en waardevolle advies 🥺👏👏👏
2026-07-18 16:15:22
1
lappies.labuschag30
Lappies Labuschagne :
ek het Baie menses probeer help vandag
2026-06-25 17:24:43
1
wendy_v22
wendy_v22 :
Nog nooit
2026-06-19 20:30:12
1
yo_mama_leeqii
Lee :
Baie danki
2026-06-24 19:28:53
1
charmaine_weitsz
charmaine weitsz5 :
Nog nooit!
2026-06-19 22:47:36
1
johangieselbach
Johan Willem Gieselb :
Dankie yster 🙏🏻🙏🏻
2026-06-23 17:14:11
1
zireldamuis8
Zireldamuis :
Fok ek dit nog nooit gedoen nie boeta dankie vir daai🫶🫶
2026-06-19 18:03:36
2
mariusdejager86
mariusdejager86 :
ons Kyk Nie Vir dit Nie ons Kyk hoe ons Lyk Mar dink Nie so an die worde wat oom Se Nie, Wil net goed Lyk maar voel Kak binne by die hart😞😞
2026-06-19 19:34:21
1
freelance.cpm
Wolf :
Boeta, baie dankie dat daar manne soos jy is..
2026-06-23 11:22:55
1
johan.joggie.ferr
Johan Joggie Ferreira :
feite ek het dit nodig hoor.
2026-06-19 14:00:05
1
eiffel6632
Eiffel6632 :
Wow! Het nodig om dit te hoor. Dankie😊😊
2026-06-19 13:39:15
1
lappies.labuschag30
Lappies Labuschagne :
amen
2026-06-25 17:25:34
1
serenity_1512
♡Serenity♡ :
Valid!
2026-06-19 13:23:14
1
driessa15
Driessa :
Dankie waardeer
2026-06-19 13:22:08
1
mornekriel74
Morne kriel74 :
Dankie Tjom
2026-06-19 14:34:57
1
marietjiefknarmy.com
🌹Meraai -FKNARMY-OG🌹 :
Het die video vandag nodig. dankie🤗🤗🤗
2026-06-19 13:15:04
1
whiskey2mysoul
W2Msoul :
Dankie needed that xx
2026-06-19 14:09:41
1
justin.smith0098
🇿🇦Justin Smith🇺🇲 H2A :
Baie lank laas groot man
2026-06-20 04:54:35
1
moyraolivier0
🌸Moyra Olivier🌸 :
Thanks nodig gehad
2026-06-19 15:46:06
1
To see more videos from user @christophermcinnes91, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About