@farren.cloete: Van julle is relentless 😭 Dank die Here ek het die persoonlikheid wat ek het wat vir alles lag. But yoh Tiffany? regtig?😭😅♥️

Farren Cloete
Farren Cloete
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 20 June 2026 13:23:01 GMT
243357
18827
799
649

Music

Download

Comments

neodene.isaacs
❤️Neodene Isaacs❤️ :
En dai persoonlikheid is wat jou die mooiste maak❤️
2026-06-20 13:54:24
403
sammyc_julius
Sam💖🌸 :
Jammer dat ek lag😂😂maar hoe jy vir Tiffany roep lat my lag😅😅
2026-06-20 18:51:55
303
chimonemarsh
Chimone :
We love you so much❤️❤️❤️
2026-06-27 18:37:47
0
junaynaledi
Junay Naledi Jonathan🌷 :
Ds is meer Khloe Kardashian vibes🥰💐❤️
2026-06-20 16:33:49
95
yolande.paulsen6
YolandePaulsen Noord Kaap Kind :
U lag laat ek ook nou lekker lag.🤣🤣🤣
2026-06-20 13:56:43
91
shane.windstaan
Shané✨ :
Ha a nee😭😭😭 ek wil rerig nie eens lag nie disi reg nie😭
2026-06-20 13:28:10
79
madie_fryster
madie❣️ :
lmk hoor ve lover nice 🤣🤣🤣🤣🤣just love jle twee 🥰❣️
2026-06-20 13:41:15
27
tiffiryg643
tiffany✝️✝️✝️ :
is seker maar fine😭!
2026-06-22 22:16:46
24
bronwind
BronwinD :
It’s Brad for me in the background 😂😂😂
2026-06-20 16:43:18
33
rozhe33
Rositazee :
Ek love die girl rerig jys net n hele vibe #cmontiffany🤣😭🤣😭
2026-06-21 10:57:52
8
charleen.bezuidenhout
🇿🇦Charleen🔥 :
haaai nee jy lyk glad nie so nie. 🥰🥰🥰
2026-06-20 13:48:19
10
maud.adams64
Maud :
joh dominee is die mooiste binne en buite .n hart van goud 🥰
2026-06-20 14:47:14
17
user818591484662
theyyluv CATHY 💛 :
lonoj0u
2026-06-26 08:36:56
1
gernique220
Gernique220 :
😂😂😂 ek love tog vir Dominee
2026-06-20 16:41:55
6
nadia.opperman2
Nadia Opperman :
moet nie dat mense jou afkraak nie. jy is pragtig. en n hart van goud.
2026-06-22 04:51:58
8
userryrvpvz2zo
AJ :
"if you have nothing nice to say, don't say anything" did we still not learn this and it's 2026?
2026-06-21 03:46:25
7
www.natuuravontuur
Natuur🏞️Avontuur🛳️Liefde🛣️ :
X nie hie vi Tiffany ni, ek wil net weet die persoon agter die comment., "Is u hart okay, het iets gebeur met jo of wat, was jy iewers geknak of af gedruk, shame man hoop heal en begin joslf lief te he soveel dat jy weet om liefde en positivity spread...
2026-06-23 07:30:14
6
lidevia.adams
Lidevia Adams :
Pure jaloesie.Jy is wie God se jy is.Fearfully and Wonderfully made,te mooi
2026-06-20 14:21:40
6
ella41578
Ella :
Ek lê al weer soos ek lag !!!! Daai mushroom bob !!!
2026-06-23 20:19:23
1
liettie01
Liettie :
Foeitog Ds, JALOESIE is n lelike ding!! Keep on being YOU 🥰❤️❤️❤️❤️
2026-06-22 05:41:14
1
user94625500288635
Eleanor :
💖💖💖hule is net jaloers..sjoe u maak die duiwel so kwaad omdat u net so happy bly 💗💗
2026-06-21 04:36:32
3
joden1812
Joden :
😂😂😂😂😂Nee net nee 🤣🤣🤣🤣
2026-06-21 19:05:30
1
lilymeyer61
QueenL :
jy is a super beautiful dame. 🥰
2026-06-21 17:17:22
3
niets1091
Niets :
Jy het darem n sense of humor 😁
2026-06-21 19:04:28
2
magrie5
MAGRIETHA.. :
jy is okay net soos jy is
2026-06-20 16:47:57
1
To see more videos from user @farren.cloete, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About