@melanietownsend92: Wanneer die begroting sê "nee", maar die lus vir koek sê "ja". 😂💜 20 minute en dis klaar... 🍰 2-bestanddeel koek 💜 2-bestanddeel malvalekker versiersel 💰 Ongeveer R25 Want soms het mens net koek nodig. #budgetmeals #CookingHacks #frugalmom #maklikekoek
Hi, for those who think this is crazy.. it’s not! Fizzy cooldrink is perfect because it has all the ingredients that replaces eggs and oil.
2026-06-21 00:45:02
834
Gaynor :
nice Nd easy
2026-07-04 02:44:33
1
Cam :
Ja nee ons is in die groot depressie 😭
2026-06-22 10:57:02
255
rochellekruger :
ignore die hate comments. well frieken done dat jy dit kon maak werk. kinders worry nie wat in die middel is nie, hulle eet koek, dis al wat tel!
2026-06-21 07:36:21
183
Cloud Ultima :
without the marshmallows. this cake would be vegan friendly btw 🎉🎂
2026-06-21 12:30:08
103
Mary :
Ek het 500g Cuppachino muffin mix en een blikkie 340ml Coca Cola gebruik.
Ek het Nutella bo op gesit en Flake gekrummel bo op.
Ek het een groot glas oondbak gebruik.
Dit was nogal lekker gewees
2026-06-20 23:03:41
173
purplegalaxy007 :
So it's 500g of cupcake premix and did I understand it as 330ml of cool drink?
2026-06-22 11:17:00
28
Whitney Kim Ohlson :
Very interesting and the colours look vibrant.
2026-06-20 21:48:29
19
luzaanlabuschagne16 :
Ek like die. Ek love koekbak, but sometimes soek jy iets vinnig vir daai cravings. Dankie. En daar is baie goed wat mens kan binnesit. Ek dink nou even aan n stoney vir soos n gingercake. 😁
2026-06-21 07:39:56
25
SI🦋 🇿🇦 🇵🇸 :
some comments are so unnecessary,thank you for this post.
2026-06-21 11:23:26
35
cofeeAholic 🇿🇦 :
Melanie did I understand correctly that you made 2 cakes out of this?... I'm so impressed with the marshmallow idea I'm in heaven hehe
2026-06-21 16:55:26
18
yvonne🇿🇦 :
Dis nou oulik vir mense met i low budget, ons bestaan 😂 scroll verby as dit nie vir jou is🥰
2026-06-21 07:12:15
51
Maurice and Mel :
My brain can't compute how this works without eggs and oil 😂🤔
2026-06-22 20:54:06
18
no name brand :
Hear me out, this with cherry cola
2026-06-22 19:04:47
7
Ankia :
wow! Dis impressive. ly heerlik
2026-07-03 14:49:07
1
jani_hill :
Jis die hate xomments is om van naarvte word. Jy het my iets geleer wat ek nog die week gaan probeer.
2026-06-21 18:51:27
11
Juanita Coetzee :
dis nou iets anders. volgende keer as kinders kom met entrepreneurs dag kan ek sien hoe cupcakes met die resep nogal kan werk
2026-06-21 01:17:51
28
Miss A🍎 :
Lyk soos iets wat aunty Nadia sal van hou😂
2026-06-20 21:16:55
19
Nadiaunderhay :
Nee dankie, ek het ophou kyk na jy die konfyt tussen die koeke gesmeer het
2026-06-20 20:45:33
83
candy🍭🍬🍫 :
Baie dankie vir die resep ❤️dis mammas soos jy wat ons help om uit te kom met onze geldjies baje dankie❤️
2026-06-21 16:55:11
8
Coreen :
sy wys dit nie gese sy kani eiers koop nie dis cool
2026-06-21 18:44:29
7
Ernestina chimu :
well done I need more of your videos it's amazing 🥰🥰🥰🥰🥰
2026-06-21 09:49:44
6
To see more videos from user @melanietownsend92, please go to the Tikwm
homepage.