@therealjoesteelza: Sanna, baie dankie vir jou saamwerk. Dis wonderlik hoe ons al die flentertjies papier, elke gedagte en elke gevoel kon saamgooi, en dit kon skaaf tot ’n mooi lied wat regtig uit die hart kom. Ek waardeer jou hulp opreg. Joe Steel
Joe Steel music
Region: ZA
Saturday 20 June 2026 16:34:11 GMT
Music
Download
Comments
Katie van Niekerk :
Sjoe sjoe. Sanna en Joe. Daai diep stem is uit die boonste rakke. Pragtige vrou. ❤️❤️❤️
2026-06-20 17:33:07
3
Elize Schoeman :
Pragtige mooi opgewekte liedjie Joe en Sanna met die mooiste woorde en musiek. Weereens n treffer....luister hom oor en oor. 🙏🙏❤❤💋💋💋💋💋💋💃💃🎶😘😘😘
2026-06-20 17:15:52
3
Eureka :
Damm Joe man😭😭
2026-06-20 19:30:00
2
sara smit493 :
pragtig dankie joe en sanna
2026-06-20 17:01:38
2
🫶Martin🫶 :
2026-06-20 17:41:41
3
Jeanné-Maree :
Siels mooi 🥰🥰🥰
2026-06-20 16:46:27
2
snyman :
pragtig joe🥰🥰🥰🥰🙏🙏🙏🙏🙏
2026-06-20 16:41:30
1
Jacomi :
Baie mooi Joe en Sanna!!!!
2026-06-20 16:54:03
1
Alwyn j Bergh :
awesome song
2026-06-20 17:00:49
3
kleintjievisagie :
Pragtig...kan dit weer en weer luister!!
2026-06-20 17:37:25
2
Veronica Theron :
2026-06-20 16:42:16
1
MargieB :
pragtige mooi woorde Joe Steel
2026-06-20 17:14:19
2
Elna erasmus :
Joe hierdie is so mooi dankie
Laat my sommer huil 🥰🌹♥️
2026-06-20 17:41:03
2
Ina Cooper :
Absoluut pragtig!
2026-06-20 17:10:52
1
Estelle :
Baie mooi🌹🌹
2026-06-20 17:07:57
1
@ Mariaan Smit :
so freaking mooi 😭😭😭
2026-06-20 17:26:08
2
Elize :
Beautiful song ❤️❤️❤️
2026-06-20 17:10:57
2
Vir Altyd :
🥰🥰🥰🥰Beautiful
2026-06-20 17:01:46
2
ChristineStander :
Pragtig 👌 👌 👌 👌
2026-06-20 16:55:26
2
topaztheresa :
Dis so vrolik....opgewek en diep terselfdertyd
2026-06-20 21:31:33
0
ralievanrensburg :
Joe die een is weer baie mooi.Baie dankie
2026-06-20 21:47:41
0
mandie Amanda Gebhardt :
Sooo mooi Joe 🥰
2026-06-20 20:06:33
2
Retha :
sjoe stunning stunning
2026-06-20 21:04:29
0
lorraineclaasen61 :
Pragtig 👏👏
2026-06-20 20:50:04
0
Lena Erasmus :
Joe is stunning wow hoor die stem en die fluit awesome 💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃💃
2026-06-20 19:32:51
2
To see more videos from user @therealjoesteelza, please go to the Tikwm
homepage.
© 2021-2026 TikWM. All rights reserved.