@therealjoesteelza: Baie geluk met jou verjaarsdag, Carina! 🎉 Mag jou dag gevul wees met liefde, vreugde en seën. Dankie ook vir jou goeie werk by BirdLife — jou toewyding en harde werk maak regtig ’n verskil. Hoop jy het ’n wonderlike dag! 🌿🕊️
Joe Steel music
Region: ZA
Saturday 20 June 2026 19:03:13 GMT
Music
Download
Comments
Hanlie :
👏👏🥰🥰 Mooi my mens, ai jy mag maar hoor👌
2026-06-20 19:12:55
2
💚Elize💚 :
Happy birthday 🎂
2026-06-20 19:09:15
1
Katie van Niekerk :
Baie geluk met jou verjaarsdag Carina. Mooi woorde vir Carina.
2026-06-20 19:18:21
1
Nicolene1966 :
2026-06-20 19:43:44
0
Just🎀Me :
baie geluk met jou verjaarsdag Carina🌹mag jy nog baie mooi geseende en voorspoedige jare beleef propvol liefde Vrede vreugde en geluk 🥂🍾🙏
2026-06-20 19:44:18
1
Carina@cravencomedyallthetime :
Geluk Carina my naam ook carina... Hoop jou Dagie was super special May God bless you abundantly ❣️
2026-06-20 19:48:29
1
Elize Schoeman :
Geluk met jou verjaarsdag Carina. Die Here seën jou. 💞💕
2026-06-20 19:29:25
0
Magrietha :
Baie geluk met bday🥰🥰🥰🥰
2026-06-20 19:31:51
0
gerhardsmit86 :
baie geluk met jou verjaarsdag mag God jou bonatuurlik seen met goedheid en guns lekker verjaar geniet elke oomblik daarvan goedheid en guns 🙏
2026-06-20 20:22:49
0
lorraineclaasen61 :
Baie ,dnki is pragtig . Baie geluk.
2026-06-20 20:48:17
0
To see more videos from user @therealjoesteelza, please go to the Tikwm
homepage.
© 2021-2026 TikWM. All rights reserved.