@pastorbrendav:

Pastor Brenda
Pastor Brenda
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 21 June 2026 10:10:19 GMT
2810
192
33
8

Music

Download

Comments

henriettevanheerd6
henriettevanheerd6 :
Wow ek soek so een
2026-06-21 18:30:54
1
karinvanvuuren
karinvanvuuren :
Het my eerste Bybel gekry by sondagskool vir bywoning in 1981,n rooi Bybel.
2026-06-21 19:10:31
1
andte.arends
Andte Arends :
And Schofield bybel
2026-06-21 12:14:23
1
lovecrafts123
wonder woman :
Gaan koop julle bybels by Jasmyn boekwinkel in harties. dit is baie goedkoper as CUM books. hulle het Kinder boekies, stories boeke, washi tape, journal kits, journal bibles in afrikaans en engels. Soveel meer en is regtig baie goedkoper met alles😉 en dit is n lekker uitstappie.🥰
2026-06-21 16:54:32
1
daleen.graaf
Daleen Graaf :
ek is Nou 42 my Bybel gekry in 1997 nog steeds by my die swart Bybel.
2026-06-21 14:46:02
1
sarina.jantjies2
Sarina Jantjies :
Hi ek lees ni meer nie & voel so skuldig maar ek ek gee moed op as ek so sukkel om te sien. Ht ook Paar verskillende vertalings wat v my nou nutteloos is
2026-06-21 12:25:59
1
ventergirl
Bianca :
ja
2026-06-21 12:22:14
2
strange.ranger582
Stranger✝️Ranger :
16
2026-06-21 15:40:39
0
biancageyser13
🎗Bianca Geyser13🎗️ :
Pastoor ek was 8jaar oud gewees toe ek my eerste Bible gekry het. Ek het dit tot vandag toe💜🤗🙏🏼🌸✝️
2026-06-21 11:34:02
1
tommytom9858
Tommytom :
ek was 18 jaar old
2026-06-21 18:31:21
0
hannes.le.roux03
Hannes Le roux :
Amen baie mooi dankie pastoor
2026-06-21 18:00:39
0
francis.jewaskiew
🤍🦈Francis Jewaskiewitz🤍🦈 :
1981 het ek my 1ste groot Bybel gekry by die Kerk (Cornelia NG gemeente, klein Vrystaatse dorpie) Ek het nou nog my Bybel.
2026-06-21 16:43:14
0
made2orderlaser
Made2Order Laser South Africa :
wow, dit sal vir my lekker wees om weer sonder inspanning te lees. Dankie vir die deel.
2026-06-21 16:23:20
1
tersialeoniehesse
Tersia :
Amen
2026-06-21 19:30:59
1
user111734098162
chrissi :
Ekt my eerste Byl 1988 gekry en toe was ek ma 11jr oud ☺️en ek het hom nog steeds en lees hom nog, soms brand my oë veral in di aande but ek lees hom nog en sy woorde is baie klein
2026-06-21 15:17:54
1
curioussoul63
Curious Soul :
Ek was nog n baba toe het my ouers vir my n Bybel gekoop. Met die gevolg dat toe ek begin praat toe was dit vir my gelees en later het ek dit self gelees, maar was meer geïnteresseerd in die prentjies.
2026-06-21 15:13:40
0
jj.neuhoff
🐦‍🔥🌹JJ NEUHOFF🌹🐦‍🔥 :
Ek was 9 of 10 gewees toe ek my eerste Bybel gekry het en ek is nou 16. Ja ek onthou nog en ja ek het nog my bybel. Dit is ʼn klein Bybel met goud papier...🥰
2026-06-21 18:14:32
0
andte.arends
Andte Arends :
King James bybel old red letter when got born again in 1994 and yes I still have it
2026-06-21 12:12:22
1
lulu_mg4
Lulu🚫 :
OAK vergeet nie
2026-06-21 13:41:51
1
danielcoetzee45
coetzee🇿🇦 :
4jaar
2026-06-21 12:58:30
1
lenweldhagen
lenweldhagen :
5 jaar
2026-06-21 21:17:18
0
mickymuis7802
Marinda Moore :
1986 my eerste bybel gekry gebruik hom nog steeds.
2026-06-21 14:30:52
0
shaunsmith454
smirfie (shaun smith) :
58
2026-06-21 13:34:13
0
cecilia.breedt
Cecilia Breedt :
Ek het n bybel gekry by my skoonsus gekry en later jare gee my ouboet my n grootdruk
2026-06-21 10:30:33
1
heivercnaqx
heidi :
ek was n kind. in sondagslool maar my ma my bybel teeuggevat
2026-06-21 18:01:01
0
To see more videos from user @pastorbrendav, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About