@farren.cloete: Ons Vadersdag Diens wat gelei was deur ons CYM 🤍 @Lester @huganapril13.⚡️ @marceline.next.door

Farren Cloete
Farren Cloete
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 21 June 2026 13:18:39 GMT
56720
5303
71
39

Music

Download

Comments

chesne25
Chesne’ 🦅 :
Kyk hoe n pragtige jonk man is jy Masie . 🙏🥺❤️Baie trots op jou
2026-06-21 17:12:10
16
anneline.arendse4
Anneline Arendse :
Amen daars geen beter plek vir ons jongmense as di Huis van di Here en SY teenwoordigheid👏
2026-06-21 13:33:30
17
peadon_smith
PeadonSmith :
Lord 👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼👏🏼 KRAG!!!
2026-06-22 16:58:01
5
crystalwessels523
Crystal :
dankie Dominee dat u die Jeug so n platform gee,,hulle is so goed en niks skaam👏👏👏🗣️🕯️🔥😇🦋✍️🙏
2026-06-23 12:05:46
2
germaine081
Germaine Buys :
Amen
2026-06-22 15:02:18
0
josephinevanderme5
Josephine Van der merwe :
Amen 🙏🙌
2026-06-22 12:26:53
0
rachellep2006
rachellep2006 :
Amen en amen
2026-06-22 07:23:01
0
bridgitte.van.zyl
BVZ :
☝️ek bid so veel as moontlik pa's hoor hierdie boodskap...🙏🏼🙌🏼
2026-06-21 15:06:12
1
user9176746600486
Miranda Snyders :
Baie dankie vir die skrifleseng....dieselfde een wat ek gister gelees het
2026-06-22 12:45:53
0
lindyprins690
lindyprins690 :
Amen.
2026-06-22 18:11:33
0
antyb22
Mrs🥰😊 :
yoh🙏 Dominee man moet die boodskap gehoor het🥰 dankie Vir die Wyse woorde wat op U hart gele is🙏 love you mooi dag
2026-06-21 14:01:37
1
eleanoradams21
eleanoradams21 :
🤞🏾💓😍💕Dankie🌹Dominee👑Queen🌹Farren💕😍💓🙏🏾
2026-06-21 16:19:29
1
truebeatyinandout
Ashley johnson :
kragtig amen♥️
2026-06-22 06:43:38
0
user3135946534755
junetta512 :
ons jeug is so baie baie Pragtig DS ons baie vir ons kids bid love it for DS se Pragtig kids ❤️❤️❤️❤️
2026-06-22 05:55:03
0
leeolanroberts27
Lee-olan Roberts :
so mooi !!!
2026-06-21 20:38:02
0
danielowilliams
Daniëlo Williams :
🙏🙏🙏Pragtig trots op ons CYM❤️❤️❤️
2026-06-21 13:28:30
2
swanepoel71
Zeah&Aleigha🥹 :
Amen 🙌
2026-06-22 07:55:43
0
7778494flame
DA PREACHER'S WIFE 👣 👣 :
AMEN 🙌🏻 🙌🏻 🙌🏻 🙌🏻... Vir die gelukwensing ek ontvang dit vir ek en my pa.. Die 19de en die 21ste🙌🏻🙌🏻🙌🏻... Glorie
2026-06-21 16:10:07
0
margaret.hodson
Margaret Hodson :
Pragtig Jong mense 🙏
2026-06-21 17:52:27
0
dalechavanrooy
Liechen🥰 :
Amen🙏
2026-06-21 18:33:04
0
beneschke_adriaanse
👸🏽. :
daar is nie n Ander plek as om by die voete van die Here te bly nie Amen❤️🥰🥰
2026-06-24 10:43:23
0
lindsaycoetzee62
Nicklin :
tog te pragtig 🥹🌎🌎🌎
2026-06-21 18:41:39
0
margeret.p
MargeretP :
Wat n pragtige geseende boodskap. Amen. Dankie ds Farren. Blessings 🙏🙏🙏🙏
2026-06-21 19:18:34
0
candicehartogh
Candice Hartogh :
Amen🙏🙏
2026-06-21 13:33:04
0
To see more videos from user @farren.cloete, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About