@sommer_net_cilla: Baie mense het nou al gevra dat ek ‘n tutorial doen met die @catrice.cosmetics.africa se Deep Velvet palette. Hier is ‘n vinnige en maklike oog! Borsels van @AlilA #makeuptutorial #softglam #burgundyeyeshadow #catricecosmetics #diymakeup
Liefste Cilla, my vel is bietjie blasser (en 13j ouer as joune) en bruin oë, moet ek iets anders doen dalk meer room as wit die 1ste stap of ook baie lig?
2026-06-21 18:56:08
1
Cindy Adams-Titus :
Pragtig!!!
2026-06-22 20:05:14
3
EllasDream 071🦋456🦋8547 :
Ek lovvvvveee Catrice
.
2026-06-23 08:57:27
2
⟅࿙⊱Asᵖ♡ᵉˢtᵉʳᵗʲⁱᵉ⊰࿙⟅ :
so baie mooi🥰
2026-06-22 12:44:35
2
Smeralda :
die borseltjies lyk of hulle baie lekker blend
2026-06-21 17:07:32
2
Zelda nuku :
Jy doen jou grimeering so maklik soos 123🥰🥰🥰
So....so....MOOI!!!!
2026-06-21 17:23:52
3
Chantell du Plessis ♡ :
stunnnnnning 😻
2026-06-22 11:39:05
1
✝️Ali ❌️ :
baie mooi 😍
2026-06-25 14:09:23
1
Jeandré Lange :
pragtig lol as ek dit gaan probeer sal dit nie so mooi uit kom nie❤
2026-06-21 17:52:16
2
Digital Wife 0711373339 :
Ek gaan beslis jou manier van oog makeup probeer.Ek sukkel so bietjie
2026-06-29 10:13:36
1
Antoinette Venter :
Jy is so mooi Cilla❤️🫶
2026-06-26 10:47:33
1
Retha L :
eks nuuskierig.... hoe beloop jou dae?
het jy ñ vaste werk? staan jy elke dag voor 5u op? sommer net nuuskierig.
ek werk elke dag in my eie dames boutique e dekor winkel, maar sukkel om by te hou.. 😊😉
en dan lyk jy so stylvol en perfek gegrimeer👌🏻👌🏻
wens jy kan my hier in Frankfort kom leer..
2026-06-24 07:24:35
1
Carol Olivier :
pragtige vrou,
2026-06-26 09:52:13
1
Hannetjie :
stunning!
2026-06-21 19:28:00
1
NellaQ :
Ek huil sommer. Ek kan nie die video download om later te oefen nie 😭
2026-08-14 15:21:41
0
ladygran :
so pretty!
2026-06-22 05:00:32
1
lizzy :
2026-07-16 12:56:24
1
Smeralda :
jipeeeee! dankie 🥰
2026-06-21 17:05:15
1
Des :
Pragtig🥰
2026-06-22 18:13:59
1
dienkie :
pragtig!
2026-07-04 21:34:40
1
Fair Helene :
Practice!!
2026-06-22 13:39:55
0
Marlize :
waar koop jy die kwassies?
2026-07-07 06:10:00
0
Ilze Marx :
Doen jy iets spesifiek by jou neus area. My base hou nie half uur op my neus nie veral in winter wat jy heeltyd jou neus moet afvee
2026-06-28 17:06:05
0
💝Heidi💝 :
👌💝💝
2026-06-21 16:54:48
1
🌸Leanne🌸 :
🥰
2026-08-25 09:29:18
1
To see more videos from user @sommer_net_cilla, please go to the Tikwm
homepage.