mooi man... Ek was ook so geleer, jy knieë tot jy hande n bak skoon is.
2026-06-22 15:07:13
6
Jomary :
dus Dan so heerlik....lekker kinderdae memories 🥰
2026-06-23 14:19:03
1
nz mamsita23 :
A quicker rising tip I use on cold days, after sealing your bowl, run hot water in your basin flip another bowl upside down in the hot water, place your dough bowl on top of it, through a towel over the open parts of the basin to keep the steam inside, in 30mins your dough will be risen....
2026-06-23 08:24:27
6
o u d i e :
ek het honestly nie die geduld vir dit nie...Wil so graag leer
2026-06-23 09:46:06
1
ellena357 :
so adorable dankie skat🙏🥰🥰💃💃
2026-06-23 06:32:55
1
Cornell Lekay :
my bak lyk nooit so mooi skoon nie
2026-06-22 06:40:48
3
user946290273173 :
cutex
2026-06-22 02:06:01
3
Jessica 🫶🏼💓 :
Kyk hoe mooi skoon is die bak en die hand geknie👌🏼ek glo ook aan dit
2026-06-22 05:18:33
4
NAY💜NAY :
Part2 asb tog ek wil sien hoe dit ruis en as dit kla ge bak is asb meisa🥰
2026-06-22 14:36:59
1
MrsNicholas :
dankie skat Sal dit beslis so begin doen😇
2026-06-22 00:55:50
1
Milly :
My kids is mal oor gebakte brood 🥰
2026-06-22 02:38:14
1
Judz :
Jy is teoulik♥️
2026-06-22 19:08:37
1
Slim :
Hkm Kan eki dit download lol
2026-06-22 13:33:34
1
Shereen :
Is dit eetlepels of eetlepels
2026-06-22 09:50:49
1
sweets/soeties❤️🫶 :
Dankie sussa🥰
2026-06-21 18:04:29
1
Sunshine😊 :
Ek Wil sien toe dit heeltemaal klaar is
2026-06-22 05:54:03
1
Elosuis :
ek wil video dounload mar sien nie dounload option
2026-06-23 04:05:03
1
Melody :
Thanks girl.
2026-06-22 06:24:22
1
faithbantom :
my ma het dit ook so gedoen . Brood gebak op n Sondag middag
2026-06-22 15:28:31
1
sweets/soeties❤️🫶 :
Yesssss girl❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️🥰🥰🥰
2026-06-21 18:03:56
1
🌸Shahima🌸 :
Ek weet jy sê ons moet nie vra hoeveel meel nie, maar sê tog asb 🥺
2026-06-22 14:06:14
1
Glammy_Shanz :
2026-06-22 05:42:03
1
Elsabe Theron :
jy vat my nou terug na my kinder dae🥰...ons het warm brood gekey elke Sondag voor Bybel lees tyd...ai dit was dae wat try om in seun se huis in bring... hulle is meer oor die brood as die middag ete😂...Lekker man
2026-06-22 12:59:24
1
Marlene SK :
Hi in ons huis was daar ook elke Sondag brood gbak jy dun n mooi job
2026-06-23 12:48:24
0
tasneemfelix345 :
Thank you so much for sharing. The rolls look amazing.
2026-06-22 07:55:22
0
To see more videos from user @chamiella_mboni, please go to the Tikwm
homepage.