@irene__louise: PART 2 NEXT. Ek wag vir die mense in die comments wat ook vir my gaan kom want ek bestuur en neem myself af.

Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 22 June 2026 10:37:16 GMT
61837
2317
76
44

Music

Download

Comments

karlienduplooy
🐝Karlien du Plooy🐝 :
Girl it happened. You will get through this. Hang in there. Dis n groot operasie en baie strain op mens se lyfie. Take it easy.💝
2026-07-18 19:47:37
0
_.corra._
CoRRa My Nou⚡ :
Is jy deesdae n influencer of sing jy nog
2026-07-08 06:49:02
0
von88534
Viola🌻#proud VDM :
You need to start listening to your doctor.
2026-07-01 15:57:57
3
celesteolc
celesteolc :
Hoekom Koop jy nie online nie. Ek doen. Ek is n besige Prokureur. Ek het nie tyd vir shopping nie.
2026-06-24 20:34:16
0
tessatullues
Tessa Louw Tullues :
Jy is by die BESTE dr. So luister vir hom!!! 🫶
2026-06-22 18:30:03
7
elzettebotha1
Zettie Botha :
Sterkte . Part 2 asb wil hoor hoe jy voel🥰🥰
2026-06-23 04:39:17
3
stoom_29461
Angel72 :
Pas jouself op, jy is kosbaar 🌺🌺🌺🌺🙏🙏🙏
2026-06-22 12:00:57
5
tanikesteyn
🤍🌸Taniké Lee Steyn🌸🤍 :
Hoop jy voel darem bietjie beter ❤️jys stunning 💛
2026-06-22 12:03:18
2
earth_water_fire69
Earth-water-fire :
sterkte Irene...Rus asb nou♥️♥️♥️
2026-06-22 19:23:53
1
jullietterichards
Julliëtte Richards :
Baie sterkte🥰dink aan jou
2026-06-22 19:46:28
1
bez_chatey
💗PinkR♡se💗#PINK :
pas jou self op 🥰🥰 hoop jy voel vinnig beter 💖❣️💕
2026-06-22 13:28:16
1
nicolenejacobs25
nicolenejacobs25 :
🤗🤗🤗🤗🤗🤗 sterkte met die pad voorntoe
2026-06-22 11:00:27
2
sonyavs2008
༻✿ 𝑆𝑜𝑛𝑦𝑎🦋 ༺ :
⚘️🥀⚘️🌹⚘️🌹🥀⚘️🌹⚘️🥀🌹
2026-06-22 17:58:19
1
melissareichel18
Melissa kleinhans ♥️ :
baie sterkte mooiste ❤️🤗
2026-06-26 16:46:21
1
ruth.schamrel
Ruth Schamrel :
ai togi..baie sterkte🤗
2026-06-22 20:59:36
1
celia.venter
Celia Venter :
Pas jouself mooi op Rinx ♥️
2026-06-22 11:59:58
1
awsomethea
thea :
sterkte met alles
2026-06-23 04:23:15
1
user3216024949292
user3216024949292 :
baie sterkte you got it girl baie sterkte
2026-06-22 13:49:53
1
eileen.v.d.spuy
niceuntilnoticed :
Ai dolla!Sterkte vir jou en ek hoop jy voel gou beter!
2026-06-23 08:41:02
1
jacks_vandenberg
🌸Jackie🌸 :
Sterkte girl kyk jou mooi❤️
2026-06-22 14:34:10
1
angelique_056
Angelique :
shame ek hoop dinge progress vinnig en dat jy somr vinnig sal recover ♥️ja jy is te besig want jys n sterk vrou so what let them people speak
2026-06-23 08:18:23
1
diehelefknskaap
Sheepsthename 2.0 :
sterkte girla! pas jou op❤️
2026-06-22 13:48:13
1
leandre12126
❤️‍🔥 Lolly ❤️‍🔥 :
Sterkte voorentoe hoop jy voel gou beter
2026-06-22 11:49:17
1
esme.vander.schyf
Esme Vander Schyff :
Sterkte mensie..Pas jouself mooi op..Ons almal gee baie om vir jou🫶
2026-06-23 13:56:25
2
To see more videos from user @irene__louise, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About