Ek dink jy is so ‘n inspirational woman! Om jou journey te deel spreek boekdele, jy wys nie net glam nie maar vulnerability ❤️
2026-06-24 13:18:39
6
🇿🇦Janine Swanepoel🇺🇸 :
Jy is amazing you go girl vat dit rustig en ontspan lekker
2026-06-24 18:24:34
1
soozygirl :
luister maar na die Dr🥰❤️🌹
2026-06-24 11:17:46
1
Maleny De Beer• :
net soooo bly jys okay!!! xxx
2026-06-24 19:39:53
2
Bokka Blom :
🙏Baie sterkte blom
2026-07-09 10:06:17
1
🦋Μɸɸιៜτε1👻 ៜɸƞƞεβℓɸʍ🦋🌻 :
🤗Bly jys okay pas jouself mooi op
2026-06-27 07:42:04
2
Cindy :
Nope j blame nie jouself nie, jy het jou lyf vetrou.. 👀 was net bietjie te gou ❤️Ek is trots op jou! Jys sterk en n rol model vir baie!!! Love jou journey!!!
2026-06-24 17:49:06
1
Zettie Botha :
aww ek is so bly jy is okay!! 🥰🥰 dankie vir die update 🥰🥰 gou gesond word mooiste Irene 🥰🥰
2026-06-24 09:38:18
1
dalene :
sterkte🙏🙏
2026-06-24 08:58:33
1
mariana :
sterkte hoor. Dankie vir die update. Ek is trots op jou hoor.
2026-06-23 20:22:44
1
Radiant Reflecsions by Irene :
Baie sterkte.
2026-06-24 05:07:26
1
Ruth Schamrel :
net bly jy is ok pragtige mens❤️
2026-06-25 08:51:58
1
RIA TEAM DOBIE 4069🌹🌹💃💃💃? :
Ai sterkte
2026-06-24 09:03:16
1
Chels_🍒 :
Sterkte❤️dit sal die moeite werd wees aan die einde❤️❤️❤️
2026-06-24 17:07:02
1
zetta :
gedink jy is te besig sterkte
2026-06-24 05:55:17
1
Maryka Marais :
dankie vir deel
2026-06-24 06:38:48
1
Naleen :
sterkte
2026-06-24 06:54:48
1
Charleen Coetzee :
love love jou !! strongs vir die laaste stukkie pad van herstel
2026-06-23 19:55:10
1
Yolanda :
Ons moet nou net daai sakkie ook mooi bedazzle 🥰
2026-06-24 21:05:22
1
Sharlo live (Sharon ) :
sterkte Ek bid dat jy spoedig gesond word die end result sal worth it wees 🥰
2026-06-23 19:33:48
1
💕Bianca.Diedericks💕 :
Dink aan jou !! Jy doen so goed 🥰🥰
2026-06-24 07:52:44
1
Lelani Gunter :
Baie bly om te sien dat jou gemoeds toestand positief is. Baie sterkte met die res van jou herstel proses. Pas jouself op ❤️
2026-06-23 21:59:24
1
Dippie se ma :
Sterkte pragtige vrou ❤️Baie Lief vir jou 😘🥰🥰🥰
2026-07-10 11:49:53
0
maggie de jager :
Baie sterkte ❤️❤️
2026-07-10 09:45:56
0
To see more videos from user @irene__louise, please go to the Tikwm
homepage.